Media Releases

Wêreld verloor sakevertroue in Suid-Afrika weens swart ekonomiese bemagtiging

2017-02-22
Adv Anton Alberts

Internasionale vertroue in Suid-Afrika se sake-omgewing het drasties afgeneem sedert 2012 met swart ekonomiese bemagtiging (SEB) wat uitgewys is as die mees negatiewe faktor vir Europese beleggers in die land.

Dit blyk uit ʼn verslag van die Europese Unie (EU) se Kamer van Koophandel wat pas... Read more


Kopanong-waterkrisis bewys premier verkeerd

2017-02-22
Wouter Wessels

Die waterkrisis wat Kopanong-plaaslike munisipaliteit, (Fauresmith, Edenburg, Philippolis, Reddersburg, Springfontein, Gariepdam, Jagersfontein en Bethulie) tans beleef bewys die premier Ace Magashule verkeerd, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, gesê. Kopanong beleef... Read more


Jammer belastingbasis is nie deur verhoogde BTW verbreed nie

2017-02-22
Dr Pieter Groenewald

Dit is jammer dat minister Pravin Gordhan nie die moed gehad het om Suid-Afrika se belastingbasis te verbreed deur BTW te verhoog nie. Met die begroting wat vandag aangekondig is, is dit net die handjievol belastingbetalers wat die belastingwa verder moet trek, sê dr. Pieter Groenewald, leier ... Read more


Pity the tax base was not broadened through an increase in VAT

2017-02-22
Dr Pieter Groenewald

It is a pity that minister Pravin Gordhan did not have the courage to broaden South Africa’s tax base by increasing VAT. With the budget announced today, it is only a handful of taxpayers who will have to steer the tax coach further, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus, said.

Dr.... Read more


Ramotshere Moiloa-raadslede (Zeerust) se uitstaande dienstegelde beloop amper 'n kwartmiljoen

2017-02-21
Karlien Venter

“Volgens ‘n verslag in die besit van die Vryheidsfront Plus is vier van die Ramotshere Moiloa-munisipaliteit se raadslede meer as drie maande agterstallig met hulle diensterekeninge. Hiervan is 2 ANC-raadslede en 2 EFF-raadslede.

“Die MMC van finansies, mnr. Rajan, is die meeste... Read more


Vrystaatse provinsiale openingsrede: Utopië van mislukte regering

2017-02-21
Wouter Wessels

Die premier van die Vrystaat probeer die mense van die Vrystaat ‘n rat voor die oë draai deur lippetaal en mooipraatjies van werkskepping, infrastruktuurontwikkeling en misdaadbekamping, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer. Die premier leef in sy eie... Read more


ANC-regering moet begin om fout vir swak ekonomie en werkloosheid by homself te soek

2017-02-21
Adv Anton Alberts

ʼn Gesonde jong bevolkingsbasis wat vir enige land baie voordelig kan wees rakende ekonomiese groei, het weens werkloosheid in Suid-Afrika net die teenoorgestelde effek en kan selfs tot grootskeepse openbare onrus en politieke onstabiliteit lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Read more


Zuma-standbeeld vermorsing van belastingbetalers se geld

2017-02-21
Mnr. Michal Groenewald

Noordwes se premier, mnr. Supra Mahumapelo, sal moet antwoord oor waar hy die geld vandaan gaan kry waarmee hy ʼn standbeeld van pres. Jacob Zuma in Groot Marico wil oprig en hoe hy dit gaan regverdig teenoor die provinsie se belastingbetalers, sê mnr. Michal Groenewald, die VF Plus se... Read more


Brian Molefe is not suitable to be an MP due to his threats and racism toward Transnet pensioners

2017-02-20
Adv Anton Alberts

The FF Plus strongly objects to the unethical deployment of Brian Molefe as MP, not only because of his alleged ties to the Guptas, but also because he had previously, as chief executive of Transnet, insulted struggling Transnet pensioners and threatened them, Adv. Anton Alberts, FF Plus... Read more


Sanral must not drop its law suits against road construction companies, unless it pays for the Gauteng e-toll system

2017-02-20
Adv Anton Alberts

The decision of Sanral not to press continue with its law suits against construction companies which deceitfully, through collusion, had been involved in, amongst others, the upgrade of the Gauteng road infrastructure, essentially boils down to road users having to foot the bill for this scam, Adv. ... Read more


« 1 2 ... 72 73 74 75 76 ... 190 191 »