Media Releases

Rise in crime points to problem in the Police

2017-03-03
Dr Pieter Groenewald

The sharp rise in serious crime incidents in South Africa is symptomatic of the crisis in which the SAPS leadership finds itself, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus chief spokesperson on Police, says.

Car hijackings, robberies at residential properties and businesses have increased by 14,9% in the ... Read more


Wrede donkieslagting 'n klad op Suid-Afrika se naam

2017-03-02
Dr. Wynand Boshoff

Dit is reeds ou nuus dat donkies op wrede wyse lewendig afgeslag word om aan 'n bepaalde behoefte in die Verre-Ooste te voldoen. Die VF Plus beskou dit as 'n klad op Suid-Afrika se naam dat dié land 'n voorsiener van hierdie produk geword het, sê dr. Wynand Boshoff, leier van die VF... Read more


Steenkoolkarweiers kan hernubare krag nie keer, sê VF Plus

2017-03-02
Dr. Wynand Boshoff

Die onlangse "beleg" van Pretoria deur steenkoolkarweiers, wat kla dat hul werk weens hernubare krag verlore gaan, sal dié neiging nie keer nie, sê dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse leier van die VF Plus.

Dr. Boshoff sê steenkoolkarweiers gebruik die prys wat aan die eerste... Read more


Wanbestuur kos Potchefstroom miljoene

2017-03-02
Mnr. Fanie du Toit

Die Ouditeur-Generaal se verslag het bevind dat die ANC onbevoeg is om Tlokwe en Ventersdorp te bestuur. Dit het na vore gekom met die finansiële komiteevergadering waar die Jaarverslag van beide Tlokwe en Ventersdorp hanteer is. Die Ouditeur-Generaal ondersoek die munisipaliteite se... Read more


FF Plus supports proposed legislation to make easy credit more difficult

2017-03-02
Adv Anton Alberts

Easy credit loans are still the downfall of many people in South Africa, and the FF Plus is in favour of having reckless lending curbed and to extend a helping hand to people who are already in the whirlpool of debt, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Trade and... Read more


Verkragtingslagoffer se lewe gesteel

2017-03-02
Jan van Niekerk

Alice Maree se lewe is deur haar verkragter gesteel, het Jan van Niekerk, VF Plus-leier in die Vrystaat, kort voor haar begrafnis uit die NG Moedergemeente op Theunissen gesê. Sy was ‘n pragtige jong dame met haar hele lewe voor haar toe haar verkragter, wat op parool was vir aanranding ... Read more


Noord-Kaap se departement van vervoer moet dadelik ingryp om N12 weer oop te stel

2017-02-28
Dr. Wynand Boshoff

Dit is vir die VF Plus onaanvaarbaar dat motoriste verontrief moet word weens die tydelike sluiting van die N12 tussen Hopetown en Modderrivier wat na verneem word te wyte is aan ‘n protesaksie wat met die padboukontrakteurs verband hou, sê dr. Wynand Boshoff, leier van die VF Plus in... Read more


Minister acknowledges that he has no idea what the state of negligence is in state hospitals

2017-02-28
Adv Anton Alberts

The minister of health, Dr. Aaron Motsoaledi, and his department do not have any information available about the number of people who die in South Africa’s state hospitals as a result of negligence, and actually have no idea what the extent is of negligence in the country’s state... Read more


Whites worked and paid for their land

2017-02-28
Dr Pieter Groenewald

Rightful land owners worked and paid for their land. They will not apologise for it,” Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus, says.

Dr. Groenewald, today during a motion about the amendment of Section 25 of the Constitution pertaining to land expropriation, said that when the ANC... Read more


Majuba – 27 February: Commemoration of Afrikaners’ résistance against British Imperialism

2017-02-28
Dr Pieter Mulder

The second half of the nineteenth century in Southern Africa was characterized and dominated by British colonialism.

Cecil John Rhodes became the symbol of this British imperialism in Southern Africa. Rhodes was the ultimate imperialist.

In a speech in Oxford in 1877, Rhodes said: I think that... Read more


« 1 2 ... 70 71 72 73 74 ... 190 191 »