Media Releases

Transnet cold and insensitive about high death rate of Transnet pensioners

2017-03-07
Adv Anton Alberts

While there are enormous surpluses available in Transnet’s pension funds, the class action court case started by the pensioners is still being prolonged and Transnet is totally insensitive to the thousands of old people who in the last years of their lives struggle in the greatest poverty,... Read more


FF Plus asks that Motsoeneng be held personally responsible for losses at SABC due to his decisions

2017-03-07
Adv Anton Alberts

Losses that the SABC suffered due to maladministration and wrong decisions of its former chief operating officer Hlaudi Motsoeneng should be collected from Motsoeneng personally, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on communications, says.

Adv. Alberts, who was... Read more


Dysfunctional ANC government creates breeding ground for xenophobia

2017-03-07
Dr Corné Mulder

The real reason for xenophobia in South Africa must be found at the door of the incompetent ANC government, Dr. Corné Mulder, FF Plus parliamentary spokesperson on home affairs, says.

Dr. Mulder says the problem was created over a 22 year period by allowing people to freely stream across... Read more


LUR moet verantwoordelikheid aanvaar vir die Charlotte Maxeke Hospitaal-tragedie

2017-03-06
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het aangedui dat die LUR vir Infrastruktuur en Ontwikkeling, Jacob Mamabolo, verantwoordelikheid moet aanvaar vir die ineenstorting van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg se dak verlede week.

Volgens mediaberigte die afgelope naweek, het personeel by die... Read more


Raadsvergadering oor aansuiweringsbegroting ongeldig

2017-03-06
Dévar Smit

Die VF Plus het verlede Vrydag uit ‘n spesiale vergadering van die Mangaung-metroraad gestap weens die ongeldigheid van die vergadering as gevolg van gebrek aan publieke insae in die 2016/2017-aansuiweringsbegroting, aldus Devar Smit, VF Plus-raadslid in die metro.

“Afgesien van die... Read more


Plaasaanvalle buite beheer, regering maak geen erns met krisis

2017-03-06
Jan van Niekerk

Die VF Plus het sy skok en afgryse uitgespreek oor die mees onlangse plaasaanval wat Sondagaand, 5 Maart 2017 op ‘n plaas buite Warden plaasgevind het.

Jan van Niekerk, leier van die VF Plus in die Vrystaat en ook ‘n boer in die omgewing, het gesê dat drie aanvallers mnr. CT... Read more


ANC’s plan to radically transform the judiciary must not be tolerated

2017-03-06
Dr Corné Mulder

The ANC’s alleged plan to now also radically transform the judiciary should be opposed in every way possible, as the justice system is there to protect the citizens of the country, and not to be manipulated to favour the ANC, Dr. Corné Mulder, the FF Plus’ parliamentary... Read more


Crime statistics: Violent crime keeps increasing and is worrying

2017-03-03
Dr Pieter Groenewald

The first quarterly announcement of crime statistics is welcomed as the Freedom Front Plus has been asking for it for a number of years. The crime statistics for the first term which runs from 1 April 2016 until 30 September 2016 was for the first time released to the Police portfolio committee.

... Read more

Gauteng se Departement van Gesondheid stort nou letterlik in duie

2017-03-03
Philip van Staden

Die Gauteng se Departement van Gesondheid is nou letterlik besig om in duie te stort. Die chaotiese toestand wat tans by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg heers, volg kort op die hakke van die Esidimeni-slagting wat in Gauteng afgespeel het.

Volgens berigte het die vloer ineengestort... Read more


Eskom sal meer toegewings moet maak om munisipaliteite se ligte aan te hou

2017-03-03
Wouter Wessels

Daar is min lig aan die einde van die tonnel,” het Wouter Wessels VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, oor die geweldige krisis ten opsigte van uitstaande skuld aan Eskom gesê.

Alvorens enige afbetalingsmaatreëls of alternatiewe oorweeg word sal munisipaliteite eers die... Read more


« 1 2 ... 69 70 71 72 73 ... 190 191 »