Media Releases

ANC threats regarding a 50% share scheme on land is ill-considered and damaging to agriculture

2014-06-24
Dr Pieter Groenewald

Comments of Mr. Gugile Nkwinti, minister of rural development and land reform, that a 50% share scheme will be imposed to redistribute land is irresponsible and ill-considered, says Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on land reform.

Dr. Groenewald says this type... Read more


Youth can be a country’s greatest asset or its biggest burden

2014-06-24
Adv Anton Alberts

Our country is part of a historical demographic dividend and could be a tremendously huge asset for the country, but could also be an equally big factor in the destabilising of a state, including South Africa, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on social development... Read more


President se Staatsrede

2014-06-17
Dr Pieter Mulder

Geen oorspronklike en konkrete voorstelle is deur president Zuma gemaak in sy staatsrede oor hoe die Suid-Afrikaanse ekonomiese groeikoers verbeter kan word nie. Die Nasionale Ontwikkelingsplan is net terloops genoem terwyl dit die sentrale boodskap van ‘n ekonomiese herstelplan behoort te... Read more


Jeugdag en President se Staatsrede

2014-06-16
Dr Pieter Mulder

Pres. Zuma moet sy Staatsrede more (Dinsdag 17 Junie) gebruik om hoop aan die jeug van Suid-Afrika te gee. Twintig jaar na 1994 lyk die toekoms vir talle jeugdiges bleek en sonder vooruitsigte.

Tans is 36% van alle jeugdiges werkloos. Die hoogste wat hierdie syfer nog was. Dit verklaar die groei... Read more


Ons sal opstaan vir ‘n beter toekoms

2014-06-16
Wouter Wessels

Die VF Plus-jeug het op Jeugdag 'n beroep op die jeug van Suid-Afrika gedoen om verantwoordelikheid vir hul eie toekoms in die land te neem. Die VF Plus beskou die herdenking van 16 Junie 1976 as relevant aangesien hierdie dag 'n deel van Suid-Afrika se geskiedenis is, maar pleit ook dat die fokus... Read more


VF Plus skop verkiesingsveldtog vir die 2016-plaaslike regeringsverkiesing af met werkswinkel op Hartenbos

2014-06-11
Dr Corné Mulder

Die VF Plus begin hierdie naweek reeds in alle erns met sy beplanning en voorbereiding vir die munisipale verkiesing in 2016 met ‘n werkswinkel op Hartenbos in die Suid-Kaap.

Verteenwoordigers van die party uit die hele Wes-Kaap sal die byeenkoms op 13 en 14 Junie bywoon. Dit word gehou by... Read more


FF Plus and Warlocks motorbike club hands out food parcels to victims of platinum strike in Mooinooi

2014-06-11
Dr Pieter Groenewald

The Freedom Front Plus in Northwest and the Warlocks motorbike club handed out food parcels to more than 250 families in Mooinooi on Tuesday (10/06/2014). The families are victims of the platinum strike in the Rustenburg area. According to the president of the Warlocks, Mr. Andy Meintjies, more... Read more


Continuing and new strikes hang over South Africa’s economy like a dark cloud

2014-06-06
Adv Anton Alberts

Rustenburg is only the eye of the storm of strikes which is threatening to become totally out of control and force South Africa’s economy, which according to prominent economists is already in a recession, into the abyss, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on... Read more


Good education the key to reducing unemployment

2014-06-06
Adv Anton Alberts

Good education will reduce unemployment and is indeed the golden key to unlocking South Africa’s enormous economic potential to the advantage of everybody in the country, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on the economy says.

Adv. Alberts says he agrees with... Read more


Nuwe leier vir VF Plus in Gauteng

2014-06-04
Die Redaksie

Die VF Plus se Gauteng Dagbestuur het ‘n nuwe leier vir die party in Gauteng aangewys na die uittrede in Mei vanjaar van mnr. Jaco Mulder.

Adv. Anton Alberts, wat tans as LP die VF Plus Gauteng in die Parlement verteenwoordig, is onbestrede as die nuwe Gautengse provinsiale leier aangewys.... Read more


« 1 2 ... 66 67 68 69 70 ... 93 94 »