Media Releases

Gauteng-premier se provinsiale rede is skokkend

2015-02-24
Die Redaksie

Die premier van Gauteng, David Makhura, se provinsiale rede gister, tydens die opening van die Gauteng Wetgewer, was skokkend en lagwekkend, sê mnr. Philip van Staden, provinsiale wetgewerslid van die VF Plus in Gauteng.

Van Staden sê die VF Plus het die premier se uitlatings in... Read more


Tighten the public service’s belt with the budget, says FF Plus

2015-02-24
Dr Pieter Mulder

South Africa’s excessively large public service is putting great pressure on treasury and it is the one aspect that should definitely receive attention in this year’s budget, Dr. Pieter Mulder, leader of the Freedom Front Plus says.

Dr. Mulder says a moratorium should be placed on new... Read more


Magashule ontken die werklikheid en neem geen verantwoordelikheid nie

2015-02-24
Wouter Wessels

Die premier van die Vrystaat, mnr. Ace Magashule, het vandag tydens se openingsrede weereens in onsinvolle retoriek verval en algemene waarhede kwytgeraak eerder as om die talle krisisse in die Vrystaat te erken en aan te spreek.

Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, was... Read more


Die enigste oplossing vir SA se ekonomiese probleme is die toepassing van vryemark-beginsels

2015-02-24
Adv Anton Alberts

Die tekens van Suid-Afrika se ekonomiese verval raak toenemend sigbaar en dit het nou van kritieke belang geword om die land se bestaande en mislukte ekonomiese beleid te vervang met ʼn haalbare en werkbare beleid, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Read more


Magashule is onbevoeg om probleme op te los

2015-02-23
Wouter Wessels

Terwyl die Vrystaat op alle vlakke in chaos gedompel is, gaan premier Ace Magashule waarskynlik tydens sy openingsrede weereens verval in blaamverskuiwing, politieke retoriek en ontkenning.

Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, het premier Magashule reeds bewys dat hy nie ... Read more


Nala-rioolaanleg verwoes en gevandaliseer

2015-02-23
Die Redaksie

Terwyl riool in die strate van Wesselsbron loop, is ʼn splinternuwe rioolaanleg in onbruik en word dit gevandaliseer.

Tydens die 2008/09 finansiële jaar is die nuwe rioolaanleg goedgekeur. ʼn Kontrakteur is dienooreenkomstig aangestel om die aanleg te bou. Die aanleg is nooit voltooi nie,... Read more


Schaik application for ordinary parole is scandalous

2015-02-23
Dr Pieter Groenewald

“Shabir Schaik’s application to have his medical parole converted to ordinary parole is proof that his medical parole was a farce. For medical parole he had to be terminally ill and if he is healed now, comprehensive information had to be made available about the medical treatment he... Read more


Twaalf punte waaraan die premier van Gauteng aandag moet gee

2015-02-20
Die Redaksie

Met die oog op die jaarlikse opening van die Gauteng Wetgewer eerskomende Maandag en die lewering van die premier, David Makhura se provinsiale rede, het die VF Plus in Gauteng ʼn 12 punt plan voorgestel waaraan die premier dringend moet aandag gee.

Die VF Plus sê dat die inwoners van Gauteng ... Read more


ANC-regering se onteienings- en beleggingswetsontwerpe bekommer Franse regering

2015-02-20
Adv Anton Alberts

Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, mev. Elisabeth Barbier, het in ʼn gesprek met die VF Plus haar kommer uitgespreek oor die ‘rigting’ wat die ANC-regering inslaan en sê hulle voel nie ‘gemaklik’ oor Franse beleggings in Suid-Afrika nie, sê adv. Anton Alberts, ... Read more


Daspoort sewe maande in die donker

2015-02-19
Die Redaksie

Moedelose inwoners van Daspoort het die VF Plus genader en gevra om in te tree nadat hulle tevergeefs verskeie versoeke aan die Tshwane-metroraad gerig het om straatligte in Ribbenstraat, Daspoort te herstel.

Rdl. Barend Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het op versoek van... Read more


« 1 2 ... 64 65 66 67 68 ... 111 112 »