Media Releases

DA-leier en Wes-Kaapse premier, Helen Zille, gee Afrikaners nou 'n koue skouer

2015-01-13
Rdl André Fourie

Wat nou met die voormalige Wes-Kaapse DA-leier, Theuns Botha, gebeur het, wys op ʼn duidelike patroon waar regstellende aksie in die provinsie gebruik word om van Afrikaners en meer behoudende senior DA-lede ontslae te raak ter wille van swart steun, sê mnr. André Fourie, VF... Read more


Plaasmoorde in die Vrystaat

2015-01-13
Die Redaksie

Die VF Plus veroordeel die jongste plaasmoorde te Bainsvlei en Theunissen op onderskeidelik 'n bejaarde vrou en 'n bejaarde egpaar ten sterkste, sê mnr. Jan van Niekerk, Vrystaatse leier van die VF Plus.

Mnr. Van Niekerk sê aangesien dit duidelik nie 'n prioriteit vir die Vrystaatse... Read more


FF Plus will lay a charge of hate speech against Zuma for “Van Riebeeck” comments

2015-01-12
Adv Anton Alberts

The FF Plus will be laying a charge of hate speech against President Jacob Zuma and the ANC with the Human Rights Commission (HRC) following Zuma’s comments that the country’s problems started with the arrival of Jan van Riebeeck in South Africa, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’... Read more


Defence Force member’s actions in national park speak of ill-discipline

2015-01-12
Dr Pieter Groenewald

“The incident between a member of the South African National Defence Force (SANDF) and a game ranger in the Kruger National Park once again places the spotlight on the problems in the country’s armed forces and speaks of ill-discipline in the SANDF. The Defence Force member, marksman... Read more


Die Afrikaner en versoening in SA

2014-12-16
Dr Pieter Mulder

“Meeste mense in Suid-Afrika soek vrede en ’n veilige toekoms vir hulle kinders. Hulle soek ook die reg om hulleself te wees, as byvoorbeeld Afrikaners, in ’n land met baie tale en kulture. Is dit te veel gevra?” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier in ’n toespraak op... Read more


Transnet speel dodelike speletjie met pensioenarisse se lewens

2014-12-14
Adv Anton Alberts

 

Skoksyfers wat deur geskrewe parlementêre vrae van die minister van vervoer bekom is, wys dat Transnet-pensioenarisse vinnig besig is om af te sterf terwyl die staatsinstelling gevoelloos besig is om die groepsgeding-saak teen die pensioenarisse met vertragingstaktiek uit te rek.

... Read more

Regstellende aksie sal moontlik hersien word nadat wet verander

2014-12-12
Adv Anton Alberts

Dit blyk dat regstellende aksie gaan volstoom voortgaan in die staatsdiens, al is transformasie-teikens reeds bereik en selfs verreweg oorskry soos by binnelandse sake waar 92% van die werkmag reeds swart is, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van staatsdiens en administrasie oor die... Read more


E-tol is besig om agteruit te boer

2014-12-12
Adv Anton Alberts

Dit is vir die VF Plus duidelik dat die Gautengse e-tolstelsel volgens die regering se eie bekentenis besig is om stelselmatig in duie te stort, sê adv. Anton  Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Luidens ‘n geskrewe parlementere antwoord het die... Read more


NAAMSVERANDERING VAN HARRISMITH NA INTABAZWE

2014-12-11
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus is gekant teen die voorgenome verandering van Harrismith se naam na Intabazwe.

Op 9 Desember 2014 het die Provinsiale Geografiese Name Raad `n openbare verhoor in 42nd Hill gehou om oor die naamsverandering te konsulteer.

Die VF Plus wat self die vergadering bygewoon het,... Read more


VF Plus vra OB om 'n volledige ondersoek en oudit te doen oor Eskom se vermoë

2014-12-11
Adv Anton Alberts

Dis ‘n skande dat Eskom nie onafhanklik geoudit word of geoudit sal word om vas te stel of die kragopwekkings- en verspreidings-infrastruktuur op standaard is nie.

So sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings, na aanleiding van... Read more


« 1 2 ... 59 60 61 62 63 ... 102 103 »