Media Releases

Minister Jonas se erkenning het ingrypende implikasies vir Zuma

2016-03-16
Dr Pieter Mulder

Mnr. Mcebisi Jonas, adjunkminister van finansies, se erkenning dat die Gupta-familie die pos van minister van finansies hom aangebied het, het ingrypende implikasies vir president Zuma. Dit verswak sy posisie in die openbare oog en waarskynlik ook binne die ANC verder.

Me. Vytjie Mentoor het... Read more


FF Plus advises Afrikaans parents to implement a pay strike at the UFS

2016-03-15
Adv Anton Alberts

The FF Plus encourages Afrikaans parents and students to implement a pay strike at the University of the Free State (UFS) until teaching in Afrikaans has resumed. It is time that the Afrikaans community starts talking with its money and those institutions who slights Afrikaans starts feeling it in... Read more


Government should take farm murders seriously

2016-03-15
Dr Pieter Groenewald

The murder of a nine year old little girl, Kayla Meyer and three other people on a smallholding outside Randfontein once again puts the spotlight on the high prevalence of murder and the cruelty thereof in South Africa and the government will have to act decisively, Dr. Pieter Groenewald, the FF... Read more


VF Plus lig Britse regering op hoogste vlak in oor anargie in Suid-Afrika

2016-03-14
Adv Anton Alberts

Die vlakke van geweldsmisdaad in Suid-Afrika grens aan anargie -soos die jongste voorval waarin vier mense van Randfontein grusaam vermoor is van getuig - en die VF Plus gaan die Britse regering op hoogste vlak deur sy hoë kommissaris in Suid-Afrika versoek om met Suid-Afrika se regering... Read more


“Hou Afrikaans uit skole” is deur Gautengse LUR vir onderwys veroorsaak

2016-03-11
Philip van Staden

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, is te blameer vir die huidige vlaag van opstande regoor Gauteng by skole en universiteite waar oproeriges nie net soos die afgelope Woensdag in die weste van Pretoria betoog oor swak dienslewering nie, maar ook om Afrikaans uit onderwysinstellings te ... Read more


Staatshospitale is nie voorbereid op groeiende aantal pasiënte nie

2016-03-11
Me. Amanda de Lange

Met mediese fondse en privaathospitale wat tans onder die soeklig is weens die astronomiese kostes van hul dienste, is die vloei van pasiënte na staatshospitale besig om ingrypend toe te neem, sê me. Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die Vryheidsfront Plus se vrouekomitee.

De... Read more


DA moet oop kaarte speel oor Afrikaans

2016-03-11
Dr Corné Mulder

Die besluit van die DA se Wes-Kaapse parlement dat Engels voortaan sy voorkeurtaal sal wees en dat sy Hansarddienste slegs in Engels beskikbaar sal wees, is uiters teleurstellend aangesien die laaste sensus getoon het dat 49% mense in die provinsie Afrikaans praat teenoor slegs 20.2% Engels,... Read more


Gautengse departement van behuising onderspandeer met R980 miljoen

2016-03-11
Philip van Staden

Tydens 'n sitting van die behuisingskomitee gister in die Gautengse Wetgewer, het skokkende nuus die komitee geruk nadat daar verslag gedoen is dat die departement van behuising in Gauteng onderspandeer het met die enorme bedrag van R980 miljoen tydens die 2015/16 boekjaar.

Die VF Plus se LPW in... Read more


Departement van Behuising onderspandeer met R980 miljoen

2016-03-11
Philip van Staden

Tydens 'n sitting van die behuisingskomitee gister in die Gauteng Wetgewer, het skokkende nuus die komitee geruk nadat daar verslag gedoen is dat die Departement van Behuising in Gauteng onderspandeer het met die enorme bedrag van R980 miljoen tydens die 2015/16 boekjaar.

Die VF Plus se LPW in die ... Read more


Rea Vaya-busdiens mors miljoene

2016-03-09
Mnr. Franco de Lange

Die Rea Vaya-busdiens wat die afgelope vier jaar pendelaars in Johannesburg bedien, is ʼn groot ANC-mislukking, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse metroraad.

“Die stad van Johannesburg het meer as R3 miljard spandeer om dié moderne busdiens in werking te... Read more


« 1 2 ... 57 58 59 60 61 ... 144 145 »