Media Releases

VF Plus reaksie op Gauteng Provinsiale Begrotingstoespraak

2015-03-03
Die Redaksie

Die Gauteng se LUR vir Finansies, Barbara Creecy, het vandag tydens ‘n sitting van die Gauteng Wetgewer, die provinsie se jaarlikse begroting ter tafel gelê.

Die VF Plus stem saam dat onnodige uitgawes in die provinsie drasties gesny moet word en daarom verwelkom die party dit dat die... Read more


DA stem weer saam met ANC om name te verander

2015-03-02
Die Redaksie

Johan Powell, raadslid van die VF Plus in die Mangaung-metro, sê dat daar geen gronde bestaan om Kerkstraat se naam te verander nie. Daar is geen politiek aan die naam gekoppel nie en dit is ook nie kwetsend of neerhalend nie. Die ANC is kwaadwillig wanneer sulke name verander word. Sulke... Read more


FF Plus reaction to the Budget 2015/16

2015-02-25
Dr Pieter Mulder

It is a sad day if government finds it necessary to increase personal income tax with one percent for the first time in twenty years. It means that government had succeeded in balancing the books through other methods during the recession period and during other periods in which it experienced... Read more


Swak kommunikasie in die Johannesburg-metro

2015-02-24
Die Redaksie

Swak kommunikasie tussen Johannesburg-metro se subkontrakteurs en verbruikers, veroorsaak nie net ʼn dienslewering kopseer nie, maar kos verbruikers geld, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburgse metroraad.

Deesdae is dit die norm dat meterlesings, die ontkoppeling en... Read more


Gauteng-premier se provinsiale rede is skokkend

2015-02-24
Die Redaksie

Die premier van Gauteng, David Makhura, se provinsiale rede gister, tydens die opening van die Gauteng Wetgewer, was skokkend en lagwekkend, sê mnr. Philip van Staden, provinsiale wetgewerslid van die VF Plus in Gauteng.

Van Staden sê die VF Plus het die premier se uitlatings in... Read more


Tighten the public service’s belt with the budget, says FF Plus

2015-02-24
Dr Pieter Mulder

South Africa’s excessively large public service is putting great pressure on treasury and it is the one aspect that should definitely receive attention in this year’s budget, Dr. Pieter Mulder, leader of the Freedom Front Plus says.

Dr. Mulder says a moratorium should be placed on new... Read more


Magashule ontken die werklikheid en neem geen verantwoordelikheid nie

2015-02-24
Wouter Wessels

Die premier van die Vrystaat, mnr. Ace Magashule, het vandag tydens se openingsrede weereens in onsinvolle retoriek verval en algemene waarhede kwytgeraak eerder as om die talle krisisse in die Vrystaat te erken en aan te spreek.

Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, was... Read more


Die enigste oplossing vir SA se ekonomiese probleme is die toepassing van vryemark-beginsels

2015-02-24
Adv Anton Alberts

Die tekens van Suid-Afrika se ekonomiese verval raak toenemend sigbaar en dit het nou van kritieke belang geword om die land se bestaande en mislukte ekonomiese beleid te vervang met ʼn haalbare en werkbare beleid, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Read more


Magashule is onbevoeg om probleme op te los

2015-02-23
Wouter Wessels

Terwyl die Vrystaat op alle vlakke in chaos gedompel is, gaan premier Ace Magashule waarskynlik tydens sy openingsrede weereens verval in blaamverskuiwing, politieke retoriek en ontkenning.

Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, het premier Magashule reeds bewys dat hy nie ... Read more


Nala-rioolaanleg verwoes en gevandaliseer

2015-02-23
Die Redaksie

Terwyl riool in die strate van Wesselsbron loop, is ʼn splinternuwe rioolaanleg in onbruik en word dit gevandaliseer.

Tydens die 2008/09 finansiële jaar is die nuwe rioolaanleg goedgekeur. ʼn Kontrakteur is dienooreenkomstig aangestel om die aanleg te bou. Die aanleg is nooit voltooi nie,... Read more


« 1 2 ... 55 56 57 58 59 ... 102 103 »