Media Releases

Disgrace that Cabinet is prepared to launch attacks on bank system on behalf of Guptas

2016-09-02
Adv Anton Alberts

It is scandalous that the Gupta family has so much influence on government, and particularly Cabinet, to move them to attack the whole economic monetary and payment system on behalf of the Guptas, and in so doing, placing the integrity of the economy under more pressure, Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


ANC is its own worst enemy

2016-09-01
Adv Anton Alberts

The shock announcement of Futuregrowth Asset Management that it would no longer extend credit to six of the country’s largest state institutions underscores the fact that the ANC government is now its own worst enemy, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on the... Read more


VF Plus blink uit in poste in Tshwane-metroraad as deel van die nuwe koalisieregering

2016-09-01
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is trots om aan te kondig dat die VF Plus-span wat deel vorm van die nuwe koalisieregering in die Tshwane-metro verskeie senior poste beklee. Die VF Plus is die DA se grootste koalisievennoot in Pretoria.

“Die party is baie trots op die span in Pretoria wat nou in... Read more


Get rid of pres. Jacob Zuma to rescue country from economic ruin

2016-09-01
Dr Pieter Groenewald

The actions of president Jacob Zuma is a threat to the country’s economy, and the ANC should intervene and get rid of him to rescue the country from economic ruin, Dr. Pieter Groenewald, FF Plus chairperson, said.

Dr. Groenewald said in a member statement in parliament that everybody wants... Read more


LUR van gesondheid moet vasgevat word

2016-09-01
Philip van Staden

Die VF Plus het met uiterste skok verneem dat net in 2016 alleen daar reeds nie minder nie as drie psigiatriese pasiënte by die South Rand Hospitaal in Johannesburg na hul dood gespring het.

Volgens berigte het die eerste insident plaasgevind op 12 Mei toe ‘n man van die sewende vloer... Read more


Gauteng skole: Gedragskode moet bly

2016-08-31
Philip van Staden

Die VF Plus is bekommerd dat die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, summier gedragskodes by skole in Gauteng wil opskort. Die besluit kom na aanleiding van gebeure die afgelope twee dae by die Pretoria High School for Girls.

Die party se LPW in Gauteng, mnr. Philip van Staden, sê... Read more


What is happening to Gordhan can happen to anyone

2016-08-31
Adv Anton Alberts

The Hawk’s actions involving the Minister of Finance, Pravin Gordhan, sets red lights flickering and sends a clear message that what is happening to Gordhan, can happen to anyone, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Finance, says.

Adv. Alberts says the fight... Read more


LUR Lesufi moet ook optree teen rassistiese Tuks-student

2016-08-30
Philip van Staden

Die VF Plus wil graag weet of die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, ook nou hard gaan optree teen 'n SR-lid van Tuks, Luvuyo Menziwa, wat gister 'n Facebook-inskrywing gemaak het dat hy wit mense wil doodmaak met 'n bazooka of AK-47.

Lesufi het gister aangekondig dat hy 'n kommissie van ... Read more


VF Plus vryf sout in ANC se wonde

2016-08-30
Philip van Staden

Die VF Plus het vandag tydens die eerste sitting van die Gautengse Wetgewer, ná die afgelope munisipale verkiesing, bietjie sout in die ANC se wonde gevryf.

Die VF Plus se LPW in Gauteng, mnr. Philip van Staden, het tydens 'n lede-toespraak onder toejuiging vanuit opposisiebanke, gesê ... Read more


Makhura skep 'n vals prentjie oor die 2015/16 finansies in Gauteng

2016-08-25
Philip van Staden

Die premier van Gauteng, mnr. David Makhura, se aankondiging gister in Soweto dat die Gautengse regering die beste gevaar het in 13 jaar tydens die 2015/16 boekjaar, is eintlik die skep van 'n vals prentjie om die ANC in Gauteng te laat goed lyk na die groot nederlaag wat die party in die afgelope... Read more


« 1 2 ... 54 55 56 57 58 ... 158 159 »