Media Releases

Magashule is onbevoeg om probleme op te los

2015-02-23
Wouter Wessels

Terwyl die Vrystaat op alle vlakke in chaos gedompel is, gaan premier Ace Magashule waarskynlik tydens sy openingsrede weereens verval in blaamverskuiwing, politieke retoriek en ontkenning.

Volgens Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Vrystaatse Wetgewer, het premier Magashule reeds bewys dat hy nie ... Read more


Nala-rioolaanleg verwoes en gevandaliseer

2015-02-23
Die Redaksie

Terwyl riool in die strate van Wesselsbron loop, is ʼn splinternuwe rioolaanleg in onbruik en word dit gevandaliseer.

Tydens die 2008/09 finansiële jaar is die nuwe rioolaanleg goedgekeur. ʼn Kontrakteur is dienooreenkomstig aangestel om die aanleg te bou. Die aanleg is nooit voltooi nie,... Read more


Schaik application for ordinary parole is scandalous

2015-02-23
Dr Pieter Groenewald

“Shabir Schaik’s application to have his medical parole converted to ordinary parole is proof that his medical parole was a farce. For medical parole he had to be terminally ill and if he is healed now, comprehensive information had to be made available about the medical treatment he... Read more


Twaalf punte waaraan die premier van Gauteng aandag moet gee

2015-02-20
Die Redaksie

Met die oog op die jaarlikse opening van die Gauteng Wetgewer eerskomende Maandag en die lewering van die premier, David Makhura se provinsiale rede, het die VF Plus in Gauteng ʼn 12 punt plan voorgestel waaraan die premier dringend moet aandag gee.

Die VF Plus sê dat die inwoners van Gauteng ... Read more


ANC-regering se onteienings- en beleggingswetsontwerpe bekommer Franse regering

2015-02-20
Adv Anton Alberts

Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, mev. Elisabeth Barbier, het in ʼn gesprek met die VF Plus haar kommer uitgespreek oor die ‘rigting’ wat die ANC-regering inslaan en sê hulle voel nie ‘gemaklik’ oor Franse beleggings in Suid-Afrika nie, sê adv. Anton Alberts, ... Read more


Daspoort sewe maande in die donker

2015-02-19
Die Redaksie

Moedelose inwoners van Daspoort het die VF Plus genader en gevra om in te tree nadat hulle tevergeefs verskeie versoeke aan die Tshwane-metroraad gerig het om straatligte in Ribbenstraat, Daspoort te herstel.

Rdl. Barend Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het op versoek van... Read more


Human Rights Commission will investigate pres. Zuma’s Jan van Riebeeck comments for hate speech following FF Plus’ complaint

2015-02-18
Adv Anton Alberts

The Human Rights Commission (HRC) will be investigating the recent comments made by President Jacob Zuma about Jan van Riebeeck following a complaint of the FF Plus that it boils down to hate speech directed against all white people, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson ... Read more


Rou riool en bloedwater vloei in Nala se strate

2015-02-17
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in die Nala-munisipaliteit is geskok oor hoe min die munisipaliteitsbestuur werklik vir sy dorpe omgee. Die totale verval van die munisipaliteit se rioolwerk wat in so ʼn haglike toestand is dat rou riool en bloedwater in Bothaville en Wesselsbron se strate vloei, is ʼn... Read more


Stop magsvergrype deur metropolisie

2015-02-17
Die Redaksie

Die VF Plus is geskok oor die gedrag van metropolisie beamptes wat vroue en kinders aanrand. So sê rdl. Awie Erasmus, VF Plus raadslid in die Tshwane Metroraad, nadat Geneel Maritz (20) verlede week deur ʼn beampte in Van der Hofweg, Pretoria van die pad getrek is. Sy is glo deur die beampte... Read more


Malakane, Leeto en ANC direk verantwoordelik vir chaos in Matjhabeng

2015-02-16
Wouter Wessels

Matjhabeng-munisipaliteit se erge finansiële krisis, die swak tot geen dienslewering en die vries van die munisipaliteit se bankrekening is as gevolg van jare se swak bestuur en ongerymdhede.

Die VF Plus blameer die vorige munisipale bestuurder, die huidige LUR vir gesondheid, mnr. Benny... Read more


« 1 2 ... 51 52 53 54 55 ... 98 99 »