Media Releases

Gauteng se LUR vir onderwys moet besef dit is eintlik hy wat nou op dun ys begin loop

2015-06-26
Adv Anton Alberts

Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi se minagting van die Grondwet en sy boelie-agtige intimidasie van Afrikaanse skole kan nie langer geduld word nie, en dit het tyd geraak dat hy self uit sy pos verwyder word, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor... Read more


Government says national soccer team has enough white and brown players

2015-06-25
Adv Anton Alberts

The ANC government is satisfied that white and brown are being treated fairly and are given enough playing time in the country’s national soccer team, it appears from a reply of the minister of Sport to a question of Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Sport.

... Read more

Wes-Rand samesmelting - 'n ANC-gekonkel

2015-06-25
Die Redaksie

“Die ‘beoogde’ samesmelting van die Wes-Rand munisipaliteite spreek van ‘n grootskaalse gekonkel van die begin af”, sê raadslid Amanda de Lange, Vryheidsfront Plus raadslid in Mogale City en Wes-Rand streeksleier.

Net soos vier jaar gelede toe die vorige poging... Read more


Bashir judgment – new low point

2015-06-24
Dr Pieter Mulder

The judgment of the High Court today on the Bashir crisis represents a new low point in the relationship between the president as executive authority and the courts as legislative authority. This is the most serious of a series of consecutive mistakes that the ANC has made in recent times and... Read more


Eskom eats cake while SA struggles to afford bread

2015-06-24
Dr Pieter Groenewald

Eskom, which is now asking government for a R23 billion bailout is like Marie Antoinette who did not realise that her country’s people were struggling and said that they had to eat cake while they were begging for bread, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on... Read more


VF Plus versoek NERSA om Eskom se aangevraagde tariefverhoging af te keur

2015-06-24
Adv Anton Alberts

Die kragkrisis in Suid-Afrika is die maaksel van Eskom en die ANC-regering. Dit is daarom hulle plig om dit op te los sonder om hierdie verantwoordelikheid oor te skuif na die verbruiker en die ekonomie deur die heffing van ʼn buitensporige tariefverhoging.

Hierdie boodskap vorm die kern van die... Read more


Johannesburgse verbruiker boet vir City Power se

2015-06-24
Die Redaksie

Dit is jammer dat die Johannesburgse elektrisiteitsverbruik moet boet vir die R1,3 miljard verliese van City Power. Die belastingbetaler van Johannesburg Stad moet reeds ‘n 14% verhoging absorbeer wat vandeesmaand in werking gestel is, sê rdl. Franco de Lange, VF Plus-raadslid in... Read more


Johannesburgse verbruiker boet vir City Power se blapse

2015-06-24
Die Redaksie

Dit is jammer dat die Johannesburgse elektrisiteitsverbruik moet boet vir die R1,3 miljard verliese van City Power. Die belastingbetaler van Johannesburg Stad moet reeds ‘n 14% verhoging absorbeer wat vandeesmaand in werking gestel is, sê rdl. Franco de Lange, VF Plus raadslid in... Read more


Voorgestelde wysigings aan Onderhoudswet is billik

2015-06-23
Adv Anton Alberts

Voorgestelde wysigings aan die Onderhoudswet kan ʼn groot rol speel om in die geval van egskeidings tot alle betrokke partye se voordeel die huidige gebreke in die land se onderhoudstelsel reg te stel, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sosiale... Read more


Die implikasies van die bywoning en vertrek van pres. Omar al-Bashir van die Afrika Unie-beraad in SA

2015-06-23
Dr Pieter Mulder

Indien Omar al-Bashir daarin kon slaag om sonder die wete van die regering uit die land te vlug, veral van ʼn militêre sleutelpunt, dui dit op totale onbevoegdheid. Indien nie, beteken dit die regering het willens ʼn hofbevel verontagsaam.

Welke geval ook al, dié gebeure het die... Read more


« 1 2 ... 50 51 52 53 54 ... 111 112 »