Media Releases

UV-dialoog oor standbeelde

2015-04-08
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug het vandag ʼn konsultatiewe vergadering bygewoon oor standbeelde op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Die VF Plus-jeug in die Vrystaat verwelkom die gesprek.

“Dit is nodig dat ons as jeug, maar ook as die toekomstige leiers van Suid-Afrika, gesprek sal voer... Read more


FF Plus lays criminal charges against EFF following damage to Paul Kruger statue

2015-04-07
Adv Anton Alberts

The FF Plus laid a criminal charge this morning at the Brooklyn Police station in Pretoria against the leader of the Economic Freedom Fighters (EFF), the EFF’s spokesperson Mbuyiseni Ndlozi and its deputy chairperson in Tshwane, Moafrika Mabongwana.

Adv. Anton Alberts, FF Plus MP and... Read more


Vandalisme van Krugerstandbeeld

2015-04-06
Dr Pieter Mulder

Die beskadiging van ‘n standbeeld, soos die groen verf op die Krugerbeeld, is ‘n misdaad en die polisie behoort die saak onmiddellik te ondersoek en teen die skuldiges op te tree.

Die emosie en potensiële konflik wat sulke optrede aan alle kante van die Suid-Afrikaanse samelewing... Read more


Paul Kruger en die beskadiging van standbeelde

2015-04-04
Dr Pieter Mulder

Uit die EFF se dreigemente teen Anglo-Boereoorlog- en Paul Krugerstandbeelde blyk hulle skokkende gebrek aan kennis oor die geskiedenis. Dit is ook ʼn tragiese aanklag teen die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel wat sulke produkte lewer.

Die VF Plus het ʼn dringende boodskap aan die burgemeester van... Read more


South Africa can no longer tolerate incompetency of energy minister Tina Joemat-Pettersson

2015-04-02
Adv Anton Alberts

The minister of energy, Tina Joemat-Pettersson is dealing recklessly with her portfolio and seen especially against the background of South Africa’s power crisis her incompetence can no longer be tolerated, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Energy says.

... Read more

Phasing out of labour brokers leads to great job losses

2015-04-01
Adv Anton Alberts

The more the state tries to regulate the labour market, as with the amendments to the Labour Relations Act which effectively forces labour brokers out of the labour market, the greater the price will be that South Africa will be paying in unemployment, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’... Read more


Krieket SA moet waarheid bewys oor bewerings van politieke inmenging

2015-04-01
Adv Anton Alberts

Bewerings en ontkennings oor politieke inmenging voor Suid-Afrika se halfeindstryd in die Wêreldbekertoernooi plaas so ʼn wolk oor Suid-Afrika se sport dat die land se krieketbaas, Haroon Lorgat, sal moet bewys hy het nie aan die span ʼn boodskap in die verband gestuur nie, sê adv. Anton... Read more


DA moet sê oor naamsverandering by skole

2015-03-31
Rdl André Fourie

Die stof het nog nie gaan lê om die voorstel van die DA om weg te doen met Wes-Kaapse skole se ‘apartheidsname’ nie en selfs die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, skarrel nou om skadebeheer hieroor toe te pas, sê mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid vir die Stad... Read more


Consumer Commission making progress with recommendations regarding holiday clubs

2015-03-31
Adv Anton Alberts

The chief legal advisor of the Consumer Commission informed the FF Plus that a large number of holiday clubs have been summoned to appear before the Consumer Tribunal due to alleged malpractices, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on trade and industry says.

Adv.... Read more


Pensioners demand with march: Pay back Transnet pensioners’ money

2015-03-30
Adv Anton Alberts

The people who could really lay claim to the slogan ‘pay back the money’, the pensioners of Transnet, today walked to the Union Buildings in Pretoria to demand that their circumstances are immediately and decisively improved while the court case against Transnet and the state continues.

... Read more

« 1 2 ... 49 50 51 52 53 ... 100 101 »