Media Releases

Rustenburg-munisipaliteit verswak volgens ouditverslag

2017-03-23
De Wet Nel

Die Ouditeur-Generaal se verslag vir die 2015/2016 finansiële boekjaar bevestig dat die Rustenburg-munisipaliteit agteruitgaan. Waar die munisipaliteit in die 2014/2015 finansiële boekjaar ‘n ongekwalifiseerde ouditmening ontvang het, is daar in die 2015/2016 finansiële... Read more


Toenemende rassepolarisasie word deur ANC-leiers se sondebokpolitiek veroorsaak

2017-03-23
Wouter Wessels

“Die ANC-regering moet ophou met populisme en besef dat die mense van die Vrystaat en Suid-Afrika se geduld met ‘n regering wat hulle geld steel opraak.

“Ons is in die moeilikheid en ons moeilikheid is nie beperk tot die swak ekonomiese toestand, begrotingstekorte, werkloosheid en ... Read more


Landelike beveiliging – regering doen te min te laat

2017-03-23
Wouter Wessels

Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, het sy kommer oor landelike veiligheid in die Vrystaat uitgespreek en gesê dat ʼn imbizo oor landelike beveiliging nie gaan help nie. Daar moet ʼn nuwe plan gemaak word, plaasaanvalle het gedurende die eerste drie maande van 2017 teen ʼn... Read more


Departement van samewerkende regering laat die mense van die Vrystaat in die steek

2017-03-23
Wouter Wessels

Die sake en bestuur van die Vrystaatse munisipaliteite is in ʼn jammerlike toestand terwyl die LUR vir samewerkende regering dink dat sy slegs ʼn seremoniële LUR is en geen politieke verantwoordelikheid vir haar departement hoef te aanvaar nie, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse... Read more


Noordwes-premier erken dat ANC-munisipaliteite onsuksesvol bestuur word

2017-03-22
Mnr. Michal Groenewald

Noordwes se regering gaan luidens berigte beheer neem van nege van die provinsie se 23 munisipaliteite insluitende die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes.

Groenewald sê die premier, Supra Mahumapelo, het glo reeds met al die... Read more


Wetsontwerp op gebruik van Vrystaat se amptelike tale ʼn vinger in die oog van die Grondwet

2017-03-22
Wouter Wessels

Die Wetsontwerp op gebruik van die Vrystaatse Amptelike Tale is ʼn vinger in die oog van die Grondwet, het Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, vandag in die debat oor die wetsontwerp in die Wetgewer gesê. Die wetsontwerp is vir goedkeuring ter tafel gelê.

Die VF Plus ... Read more


Vrystaatse provinsiale begroting is gegrond op verkeerde prioriteite

2017-03-22
Wouter Wessels

Die Suid-Afrikaanse ekonomie is relatief klein en grootliks op internasionale handel en invloei van kapitaal vanaf die buiteland aangewese, daarom het enige druk op die internasionale ekonomie ernstige gevolge vir die plaaslike ekonomie. Ongelukkig het die Suid-Afrikaanse ekonomie nie net onder... Read more


Die ANC-regering se rassepolarisasie maak van Menseregtedag ʼn leë dop

2017-03-21
Dr Pieter Groenewald

“Pres. Jacob Zuma en die ANC maak van Menseregtedag ‘n leë dop wat nie op enige wyse gevier kan word nie. Die ANC se grootste prestasie sedert 1994 is sekerlik dat hulle dit reggekry het om feitlik alle minderhede in die land te vervreem,” sê dr. Pieter Groenewald,... Read more


Constitutional Court judgment on Sassa the start of Minister Bathabile Dlamini’s problems

2017-03-17
Dr Corné Mulder

The Constitutional Court’s judgment today about the Sassa debacle is not the end of Minister Bathabile Dlamini’s problems with this issue. It is just the start of it, Dr. Corné Mulder, chief whip of the FF Plus, says.

The court found that Cash Paymaster Services (CPS) has to... Read more


VF Plus takel Paul Mashatile oor ANC wat VF Plus-raadslede in Gauteng dreig en aanrand

2017-03-15
Philip van Staden

Die VF Plus het gister, tydens 'n sitting van die Gautengse wetgewer, die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA), Paul Mashatile, getakel oor die aanranding en dreigemente teen VF Plus-raadslede in die Johannesburgse metro en Mogale City/Krugersdorp.

Die VF Plus se LPW van... Read more


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 127 128 »