Media Releases

Opskorting van slimmeters in Tshwane

2015-05-13
Die Redaksie

Die raadslede van die Vryheidsfront Plus in die Tshwane metro het ‘n mediaverklaring ontvang vanaf die Tshwane Metro se kommunikasie-afdeling met die titel: Tshwane verbreek slimmeter-kontrak met PEU.

Volgens die verklaring het die metro die kontrak met PEU vir die installering van... Read more


Nampo: Opportunity for successful land reform missed by minister Nkwinti

2015-05-13
Dr Pieter Mulder

“History will one day show that valuable time and the goodwill of farmers were wasted during the Nkwinti-Zuma years. Thousands of hectares of producing agricultural land has been taken out of production during this period as a result of failed land reform projects,” Dr. Pieter Mulder,... Read more


Minister of Higher Education is targeting Afrikaans under the guise of transformation

2015-05-13
Dr Pieter Groenewald

The word transformation in higher education actually means that there is no place for Afrikaans in the country’s universities, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on higher education says.

Speaking in parliament during the budget debate of the department of... Read more


ANC-regering moet nie die goeie trou van SA boere gerig skat nie

2015-05-13
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering moet ophou om met die toekoms van Suid-Afrikaanse boere en voedselsekerheid in die land te dobbel vir sy eie politieke gewin, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor landbou, bosbou en visserye.

Dr. Groenewald het vanaand met dié departement se... Read more


Te veel kokke en resepte bederf SA se ekonomiese bredie

2015-05-12
Adv Anton Alberts

Te veel departemente en te veel planne vir ʼn gemene saak skep ʼn warboel wat Suid-Afrika se ekonomie groot skade berokken, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.

Adv. Alberts het vandag met die begrotingsposdebat vir die departement van ekonomiese... Read more


Land ceilings will not be accepted

2015-05-11
Die Redaksie

White commercial farmers of South Africa, who are yet again being targeted by the ANC, will not accept the ANC government, by way of imposing land ceilings, to seize their land. They will also not agree to it, Mr. Werner Weber, the FF Plus’ national spokesperson on rural development and land... Read more


VF Plus help Valke met ondersoek na beskadiging van Paul Kruger-standbeeld in Pretoria

2015-05-11
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vanoggend verdere inligting aan die Valke oorgedra wat kan help in die ondersoek na die beskadiging van die Paul Kruger-standbeeld in Pretoria waarvoor die EFF verantwoordelikheid aanvaar het, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-LP en provinsiale leier in Gauteng.

Volgens adv.... Read more


Stadsrede van Tshwane

2015-05-11
Die Redaksie

Die burgemeester van Tshwane metro, Kgosientso Ramokgopa, het gister sy stadsrede in Vryheidspark, Pretoria gelewer. Dit is die eerste raadsvergadering sedert die terrein se amptelike opening – voorwaar ʼn unieke geleentheid.

Burgemeester Ramokgopa het weer eens sy gehoor beïndruk met... Read more


Government is steaming ahead with failed land reform system

2015-05-08
Dr Pieter Groenewald

The ANC government is not honest in its negotiations about land reform and is steaming ahead with its failed system without considering the undertakings or agreements with agricultural interest groups, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Rural Development and... Read more


Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes

2015-05-08
Die Redaksie

Met Moedersdag om die draai, is dit ironies dat moorde op vroue die hoogte in skiet. Wat veral kommerwekkend is, is dat heelwat van hierdie geweldsmisdade aan die hand van ʼn bekende of geliefde is, sê Amanda de Lange, nasionale voorsitter van die VF Plus se vrouekomitee.

De Lange sê... Read more


« 1 2 ... 42 43 44 45 46 ... 98 99 »