Media Releases

ANC government’s attempts to lure whites to the SANDF is not honourable

2015-09-08
Dr Pieter Groenewald

The ANC government’s call on whites to join the South African National Defence Force (SANDF) is not honourable as policies such as transformation and affirmative action deny whites the opportunities for promotion, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ chief spokesperson on Defence said.

... Read more

ANC-regering moet pa staan vir korrupsie

2015-09-08
Dr Pieter Groenewald

Korrupsie in Suid-Afrika onder die ANC-regering is so endemies en onomkeerbaar dat net ʼn regeringsverandering dit kan regstel, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare administrasie.

Dr. Groenewald het vandag met die parlementêre debat oor... Read more


Zuma wrong about violent crime and deaths of police

2015-09-07
Dr Pieter Groenewald

“President Jacob Zuma’s remarks that the culture of violent crime in South Africa can be ascribed to apartheid and colonialism is proof that he is erring and is in a state of denial. It is also proof that he is in actual fact acknowledging that he does not know how to solve the problem. ... Read more


The void that labour brokers leave has destructive consequences on labour market

2015-09-07
Adv Anton Alberts

Warnings from various quarters, also from the FF Plus, that legislation which forces labour brokers out of the labour market will have far-reaching consequences is busy materialising, Adv. Anton Alberts, the parliamentary spokesperson on labour for the FF Plus says.

According to a report in the... Read more


ANC glo in hul eie onwaarhede

2015-09-04
Die Redaksie

Die ANC het vandag in die Gauteng Provinsiale Wetgewer aangekondig dat die petisie-stelsel werk en dat demokrasie waarlik 'n impak maak in Gauteng. Volgens die adjunk-speaker, Uhuru Moiloa, kan enige iemand in Gauteng net 'n foon optel om klagtes te rapporteer soos gate in die paaie en herstel van... Read more


Onderwys in Gauteng stuur op 'n krisis af

2015-09-04
Die Redaksie

Onderwys in Gauteng is besig om op 'n krisis af te stuur omrede die LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, sy aandag vestig op onbenullighede soos die uitwissing van vorige model C-skole, kamstige rassisme en die verandering van Afrikaanse skole se name.

Die VF Plus is bekommerd oor die jaarlikse... Read more


ANC glo in hul eie onwaarhede - "Petisies werk in Gauteng"

2015-09-04
Die Redaksie

Die ANC het vandag in die Gauteng Provinsiale Wetgewer aangekondig dat die petisie-stelsel werk en dat demokrasie waarlik 'n impak maak in Gauteng. Volgens die adjunk speaker, Uhuru Moiloa, kan enige iemand in Gauteng net 'n foon optel om klagtes te rapporteer soos gate in die paaie en herstel van... Read more


VF Plus gaan ondersoek loods oor gesondheid in Gauteng

2015-09-02
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng het aangekondig dat die party 'n ondersoek gaan loods na die Departement van Gesondheid in Gauteng.

Hierdie aankondiging volg nadat daar verskeie gevalle van sterftes weens nalatigheid in verskeie staatshospitale die afgelope jaar in die provinsie voorgekom het. Verskeie... Read more


BEE Commissioner to look at SAA instruction to Bidvest to hand 30% of its subsidiary to a black-owned company

2015-09-02
Adv Anton Alberts

The request of the SAA to Bidvest to hand over 30% of its subsidiary to a black empowerment partner of the SAA’s choice, has been referred to the BEE Commissioner for consideration, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on trade and industry said.

The request of... Read more


LUR van onderwys probeer politieke naam maak - verdraai feite

2015-09-02
Die Redaksie

Die LUR van Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, probeer om 'n politieke naam vir homself te maak maar intussen verdraai hy feite van die verlede waaroor hy geen kennis het nie.

Dit volg nadat die betrokke LUR tydens 'n sitting van die Gauteng Wetgewer op 1 September 2015 goed kwytgeraak het wat... Read more


« 1 2 ... 41 42 43 44 45 ... 111 112 »