Media Releases

Mashatile kan nie vertrou word nie

2017-02-09
Philip van Staden

Die Gautengse LUR van Samewerkende regering, Tradisionele sake en Huisvesting, mnr Paul Mashatile, kan nie vertrou word in sy amp as LUR nie.

Die VF Plus in Gauteng is van mening dat mnr Mashatile besig is om die situasie in Mogale City uit te buit tot voordeel van die ANC om die koalisieregering... Read more


FF Plus walks out of Parliament following chaos

2017-02-09
Dr Pieter Groenewald

Circumstances in the National Assembly today reached such a chaotic low point as a result of the EFF and some of its supporters in the public gallery, that the FF Plus had reached a point where it could not but to walk out, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus said.

A type of teargas was... Read more


VF Plus in Mookgopong sal nie stilbly oor moorde

2017-02-08
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Mookgopong (Naboomspruit) sal as deel van die koalisieregering dringend vra dat die veiligheid in die dorp as ‘n prioriteit beskou en hanteer word, het me. Marcelle Maritz, VF Plus-provinsiale leier in Limpopo en raadslid in die Mokopane-stadsraad (Potgietersrus), gesê.

... Read more

Booysens-oproer: Weereens is daar met 'n lewe betaal

2017-02-07
Philip van Staden

Stephan Harris (28), 'n verstandelik gestremde man, wat tydens die oproer in Pretoria, Booysens twee week gelede beseer is, het vandag aan sy beserings beswyk.

Die VF Plus se LPW in Gauteng, mnr. Philip van Staden, het in reaksie op Harris se afsterwe gesê dat daar weereens met 'n persoon se ... Read more


VF Plus besoek misdaadslagoffers in Rayton

2017-02-07
Die Redaksie

Mnr. Awie Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het verlede week ‘n vrou en haar baba in die Rayton distrik besoek wat op hul kleinhoewe aangeval is.

“Die vrou en haar baba was alleen in hul huis toe twee onbekende mans die huis binne gekom en haar met ‘n vuurwapen... Read more


Maquassi-Hills munisipaliteit (bestaande uit Leeudoringstad, Makwassie, Witpoort en Wolmaransstad) wil 6 kiloliter gratis water wegneem

2017-02-07
Die Redaksie

Na aanleiding van die raadsvergadering gehou op 31 Januarie 2017 beoog die Maquassi-Hills munisipaliteit om die gratis 6 kiloliter water wat tans aan verbruikers gegee word, weg te neem in die begroting van Mei 2017 en sal belastingbetalers meer moet opdok vir water. Hierdie drastiese stap van die... Read more


HRC must execute its undertaking and investigate man for hate speech against Joost and white people

2017-02-07
Adv Anton Alberts

The Human Rights Commission (HRC) gave an undertaking that it would forthwith treat everybody who is guilty of hate speech on social media equally, and the FF Plus will hold the HRC to it in its investigation of comments which a man made on ‘Facebook’ about Joost van der Westhuizen and... Read more


Het Emfuleni-munisipaliteit die stryd verloor?

2017-02-06
Die Redaksie

Vir hardwerkende politieke partye en raadslede het die nuwe jaar met sy talle uitdagings in die Emfuleni-munisipaliteit (ELM) sommer vinnig begin - veral vir die VF Plus. Dit is ongelukkig nie die geval met die regerende party nie, sê me. Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in die... Read more


Munsieville nightmare – another “good story to tell”

2017-02-06
Me. Amanda de Lange

In June 2016 when political parties were gearing up for local elections, Mogale City municipality had their hands full with service delivery protests. In order to appease voters, the ANC government promised angry voters RDP houses in Munsieville. The building of new houses, however, is funded and... Read more


VF Plus betreur afsterwe van rugbylegende Joost van der Westhuizen

2017-02-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus neem met leedwese kennis van die afsterwe van een van Suid-Afrika se heel grootste sportmanne, die rugbylegende Joost van der Westhuizen, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Dr. Groenewald sê die VF Plus wil ook sy innige meegevoel betuig met die naasbestaandes ... Read more


« 1 2 3 4 5 6 ... 118 119 »