Media Releases

VF Plus kuier in Coronationville

2015-08-26
Die Redaksie

Die VF Plus het vandeesweek by bejaardes in die Frederic Tehuis vir Bejaardes in Coronationville gaan kuier.

“Die Tehuis met sy 85 inwoners het bepaalde uitdagings om in geheel suksesvol te funksioneer. Die bestuur en personeel van die Frederic Tehuis moet gekomplimenteer word vir die wyse... Read more


ANC was completely in the dark about impending economic crisis

2015-08-25
Adv Anton Alberts

The ANC and its minister of finance, Nhlanhla Nene, were totally unaware of the impending international economic carnage that hit the world like a tsunami this week.

This is apparent from a reply to a parliamentary question that the FF Plus’ parliamentary spokesperson on the economy, adv.... Read more


VF Plus help Jakaranda-kinderhuis met krag

2015-08-25
Die Redaksie

Die Jakaranda-kinderhuis in Tshwane se elektrisiteitstoevoer is verlede week, 21 Augustus, deur die Tshwane metroraad afgeskakel.

Die opvolgende dae was besonder traumaties vir dié kinders. Die kinderhuis huisves sowat 250 kinders en het ‘n verskeidenheid basiese behoeftes, soos skoon ... Read more


FF Plus to consider criminal complaints against Lucky Montana and Prasa officials following Public Protector’s report

2015-08-24
Adv Anton Alberts

The FF Plus will study the Public Protector’s report on the irregularities at Prasa and will lay a criminal complaint with the Hawks if it appears that the law had been broken in some instances, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport said.

In her... Read more


Nzimande spring nou weer om oor moedertaalonderrig

2015-08-22
Adv Anton Alberts

Nadat Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, enkele weke gelede nog positiewe uitsprake oor moedertaalonderrig gemaak het, het hy skielik weer omgeswaai deur te sê Engels is die enigste taal wat alle mense toegang tot hoër onderwys gee, sê adv. Anton Alberts, die VF... Read more


FF Plus welcomes HRC’s report on farm murders

2015-08-21
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus welcomes the report on farm murders the Human Rights Commission (HRC) released today,” Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ chief spokesperson on Police said.

Dr. Groenewald says the report also refers to the previous two reports on farm murders and gives a summary of farm... Read more


Syfers oor Kaapstad-stadion skok

2015-08-21
Rdl André Fourie

Meer as ʼn miljard rand. Dit is volgens die VF Plus se berekeninge wat Kaapstad-stadion dié stad se belastingbetalers die afgelope vyf jaar gekos het terwyl die verantwoordelike politieke leiers eenvoudig die feite negeer het, sê mnr. André Fourie, VF Plus-raadslid vir die Stad... Read more


Wykskomitee verkiesings in Tshwane-metro

2015-08-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in Pretoria doen ’n beroep op alle belastingbetalers om deel te neem aan die wykskomitee verkiesings wat vanaf 28 Augustus plaasvind, het rdl. Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metro gesê.

Belastingbetalers het elke vyf jaar die geleentheid om... Read more


Wykskomitee-verkiesings in Tshwane-metro

2015-08-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in Pretoriadoen ’n beroep op alle belastingbetalers om deel te neem aan die wykskomitee verkiesings wat vanaf 28 Augustus plaasvind, het rdl. Sakkie du Plooy, VF Plus raadslid in die Tshwane metro gesê.

Belastingbetalers het elke vyf jaar die geleentheid om... Read more


Discussion in parliament of ad hoc committee’s approval of Police minister’s report on Nkandla

2015-08-18
Dr Corné Mulder

The Nkandla issue is not just about the financial advantaging, or not, of the person, President Jacob Zuma. The actual consequences touch on the essence of South Africa’s society. The full speech of Dr. Corné Mulder, chief whip of the FF Plus and member of the parliamentary ad hoc... Read more


« 1 2 ... 37 38 39 40 41 ... 105 106 »