Media Releases

E-tolls keep on sinking despite Cyril Ramaphosa’s lifeline

2015-10-28
Adv Anton Alberts

The lifeline of R700 million that deputy president Cyril Ramaphosa had handed e-tolls in June of this year has hardly had any effect before the e-toll ship started sinking again, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport said.

Statistics on e-toll finances and... Read more


DA-bestuur van dorp in Witzenberg-distrik na VF Plus

2015-10-28
Dr Corné Mulder

Die DA-bestuurspan van Wolseley in die Witzenberg-munisipale distrik het saam met verskeie voormalige DA-lede hul bande met die DA verbreek en by die VF Plus aangesluit.

Mnr. Vic Coetzee (voorheen DA-voorsitter), mnr. Louis Havenga (voorheen DA-ondervoorsitter), mnr. Floris Fourie (voorheen... Read more


Gautengse LUR vir onderwys by Ouditeur-Generaal aangekla oor ondermyning van onderwysbegroting

2015-10-28
Adv Anton Alberts

Gauteng se laaste onderwysbegroting maak dit duidelik dat ʼn groot deel van die fondse vir infrastruktuur aangewend moet word, en die uitsprake van die provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, dat daar nie meer skole gebou moet word nie, ondermyn dié proses, sê adv. Anton Alberts, ... Read more


Bloemfontein kry voorafbetaalde meters

2015-10-27
Die Redaksie

Johan Powell, raadslid van die Vryheidsfront Plus in die Mangaungmetro, sê dat die VF Plus verheug is dat die metro en Centlec beoog om alle bestaande ou elektrisiteit- en watermeters met voorafbetaalde meters te vervang. Die VF Plus is al vir jare besig om die voordele van voorafbetaalde... Read more


Alleged secret government report on free education must be released

2015-10-26
Adv Anton Alberts

The FF Plus brought an application in terms of the Promotion of Access to Information Act today for the release of a report on the feasibility of free tertiary education, which according to media reports is in the possession of Dr. Blade Nzimande, the minister of Higher Education.

Adv. Anton... Read more


Toegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

2015-10-23
Adv Anton Alberts

Die feit dat studentegeweld onmiddellik weer opgevlam het na pres. Jacob Zuma se aankondiging dat daar aanstaande jaar geen verhoging in studiegeld gaan wees nie, stuur die boodskap aan die breë Suid-Afrikaanse samelewing uit dat geskille voortaan suksesvol met geweld besleg kan word, sê ... Read more


Roekelose leiers 'n bekommernis vir toekoms

2015-10-22
Die Redaksie

Tammy Wessels, Vrystaatse-jeugleier van die VF Plus, het vandag in 'n verklaring gesê dat die VF Plus-jeug die onlangse optogte wat tot klasontwrigting op onder meer die Universiteit van die Vrystaat gelei het, ten sterkste veroordeel.

Wessels meen dat dit totaal onaanvaarbaar is dat... Read more


DUBBELE MOORD SKOK DIE MEMEL-GEMEENSKAP

2015-10-22
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het met skok en afgryse kennis geneem van die sinnelose en barbaarse aanval op die Viviers-gesin van Memel, wat uiteindelik tot die dood van mev. Charlotte Viviers en mnr. Eric Oosthuizen gelei het.  Mnr. Viv Viviers is ernstig beseer in ‘n marteling deur die... Read more


Roekelose leiers ‘n bekommernis vir toekoms

2015-10-22
Die Redaksie

Tammy Wessels, Vrystaatse Jeugleier van die VF Plus, het vandag in 'n verklaring gesê dat die VF Plus Jeug die onlangse optogte op onder meer die Universiteit van die Vrystaat ten sterkste veroordeel.

Wessels meen dat dit totaal onaanvaarbaar is dat studente hul reg om protes aan te teken... Read more


Dubelle moord skok Memel-gemeenskap

2015-10-22
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het met skok en afgryse kennis geneem van die sinnelose en barbaarse aanval op die Viviers-gesin van Memel, wat uiteindelik tot die dood van mev. Charlotte Viviers en mnr. Eric Oosthuizen gelei het. Mnr. Viv Viviers is ernstig beseer in ‘n marteling deur die aanvallers.

... Read more

« 1 2 ... 36 37 38 39 40 ... 111 112 »