Media Releases

FBI investigation into SA’s involvement with Fifa soccer scandal continuing full steam ahead

2015-07-16
Adv Anton Alberts

The American FBI’s investigation into South Africa’s involvement with the Fifa soccer fraud and in particular the hosting of the 2010 world cup tournament in South Africa is going ahead full steam, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Sport said.

... Read more

Government must play open cards about South Africans being detained in China

2015-07-15
Dr Pieter Groenewald

If the South African government does not want to be dragged into yet another international scandal, it should immediately play open cards about the real reasons why a group of South Africans in China was arrested and detained, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus’ chief spokesperson on Police... Read more


Nuwe name vir koshuise van Universiteit van Johannesburg (UJ) misken die Afrikaner

2015-07-13
Adv Anton Alberts

Die herbenaming van koshuise van die Universiteit van Johannesburg (UJ) is eensydig en ʼn klap in die gesig van die Afrikaner wat ʼn sterk band met die universiteit het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir hoër onderwys.

Adv. Alberts sê dit is... Read more


VF Plus dien klag by Openbare Beskermer in oor Tshwane-slimmeters

2015-07-13
Die Redaksie

Wat het Tshwane se mislukte slimmeter-tenderspul tot dusver gekos, wie moet daarvoor verantwoordelikheid gehou word en wat is die rol van politici in die aangeleentheid?

Dit is van die vrae wat die VF Plus die Openbare Beskermer (OB) nou vra om te ondersoek in ʼn formele klag oor die aangeleentheid ... Read more


Nog 'n plaasaanval bewys krisis

2015-07-13
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus veroordeel die mees onlangse plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Johannes en mev. Rita Kritzinger ten sterkste. Die Kritzinger-egpaar, wat tussen Verkykerskop en Vrede boer, is Sondagmiddag kritiek gewond deur twee gewetenlose aanvallers en vir die dood agtergelaat.

Bykans ʼn ... Read more


Valke begin ondersoek na onreëlmatige Pelgrimsrus-huurtenders

2015-07-13
Adv Anton Alberts

Twee jaar nadat die VF Plus ʼn klag by die Openbare Beskermer (OB) ingedien het oor onreëlmatighede rondom huurtenders op Pelgrimsrus in Mpumalanga en die beweerde betrokkenheid van amptenare in die provinsie, het die Valke nou bevestig hulle gaan die aangeleentheid ondersoek.

Die betrokke... Read more


Hawks investigating Fifa soccer scandal and America undertakes to break its silence about the issue

2015-07-10
Adv Anton Alberts

The Hawks are investigating the complaint of the FF Plus about high ranking South Africans being involved in fraud surrounding the Fifa 2010 soccer world cup, despite it being reported earlier that a preliminary investigation was done and not further pursued, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’... Read more


FF Plus lays complaint with Public Service Commission against Prasa’s chief engineer, Dr. Daniel Mtimkulu

2015-07-10
Adv Anton Alberts

The FF Plus has requested the Public Service Commission (PSC) to investigate the qualifications of Prasa’s chief engineer, Dr. Daniel Mtimkulu, as well as the applicability of his qualifications for his current position, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on... Read more


Prasa chief engineer registered with Engineering Council, but not with a degree

2015-07-09
Adv Anton Alberts

A preliminary investigation of the FF Plus has found that Prasa chief engineer, Dr. Daniel Mtimkulu, is indeed registered with the Engineering Council of South Africa (ECSA), but only as an engineering technologist, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport... Read more


Staatsdienskommissie gaan gevra word om Prasa se hoofingenieur te ondersoek

2015-07-08
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan die Staatsdienskommissie (SDK) versoek om ondersoek te doen na die geldigheid van die kwalifikasies van Prasa se hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor arbeid.

Die VF Plus se interne ondersoekspan sal... Read more


« 1 2 ... 34 35 36 37 38 ... 97 98 »