Media Releases

Wykskomitee-verkiesings in Tshwane-metro

2015-08-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus in Pretoriadoen ’n beroep op alle belastingbetalers om deel te neem aan die wykskomitee verkiesings wat vanaf 28 Augustus plaasvind, het rdl. Sakkie du Plooy, VF Plus raadslid in die Tshwane metro gesê.

Belastingbetalers het elke vyf jaar die geleentheid om... Read more


Discussion in parliament of ad hoc committee’s approval of Police minister’s report on Nkandla

2015-08-18
Dr Corné Mulder

The Nkandla issue is not just about the financial advantaging, or not, of the person, President Jacob Zuma. The actual consequences touch on the essence of South Africa’s society. The full speech of Dr. Corné Mulder, chief whip of the FF Plus and member of the parliamentary ad hoc... Read more


Miskenning van ouers het gelei tot geweld by Roodepoort Primêre Skool

2015-08-18
Adv Anton Alberts

Die ANC se geneigdheid om eensydige besluite te neem, soos nou weer onderstreep is met die sluiting van die Roodepoort Primêre Skool in Davidsonville, Gauteng, het grootliks aanleiding gegee tot vandag se geweld by die skool waarin verskeie ouers beseer is, sê adv. Anton Alberts, die VF ... Read more


Suid-Afrika se groeiende ekonomiese krisis

2015-08-18
Adv Anton Alberts

Die ANC-regering se mislukte ekonomiese beleid wat op ʼn kwalik bedekte en rigiede Marxistiese ideologie gegrond is, het Suid-Afrika nou byna weerloos gelaat teen die internasionale ekonomiese krisis wat die land soos ʼn byna perfekte storm bedreig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Read more


Indiër en bruin mense nou ook in SEB-visier

2015-08-17
Adv Anton Alberts

Nou is Indiërs en bruines klaarblyklik ook nie meer swart gevoeg om voordeel te trek uit Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie.

Luidens dokumente in die Natalse koerant The Mercury se besit, blyk dit dat voorgestelde veranderinge rakende ʼn swart ekonomiese bemagtigingswet wat tenders... Read more


Gwede Mantashe se reaksie oor Springbokspan toon 'n obsessie om alle tekens van wit prestasie te vernietig

2015-08-14
Adv Anton Alberts

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, se striemende aanval op Saru en Heyneke Meyer, Springbok-afrigter, onderstreep opnuut die ANC-regering se beheptheid met kleur en kwotas ten koste van meriete en sport-ontwikkeling,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Read more


VF Plus teen metro se busplan in Lynnwood

2015-08-14
Die Redaksie

Ondeurdagte projekte wat nie behoorlik nagevors is nie, kan nie op die belastingbetaler van Tshwane afgedwing word nie, sê rdl. Awie Erasmus, VF Plus stadsraadslid van Tshwane metroraad.

Rdl. Erasmus het gisteraand saam met bekommerde inwoners ‘n openbare vergadering in die Laerskool... Read more


Government has after six years still not issued a warrant for Omar al-Bashir

2015-08-12
Adv Anton Alberts

South Africa still has no warrant of arrest for Omar al-Bashir, even though South Africa had to issue one six years ago in terms of its international legal obligations.

This came to light following a reply to a parliamentary question of the FF Plus regarding the issue, Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


VF Plus help om Wesrand-metro te stuit

2015-08-12
Die Redaksie

Die VF Plus is verheug na die aankondiging van die Munisipale Afbakeningsraad dat hulle vir eers die Wesrand metro gaan afkeur. So sê rdl. Amanda de Lange, VF Plus-raadslid in Mogale City.

“Die afkeuring van die aansoek van Pravin Gordhan, minister van Samewerkende Regering en... Read more


Fish quotas disregards brown people’s right of existence

2015-08-12
Adv Anton Alberts

The racially-driven quotas that the ANC government is now trying to force on the fishing industry will affect the fishing community of the West Coast fundamentally and could effectively wipe out these people’s share in this industry, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary... Read more


« 1 2 ... 33 34 35 36 37 ... 100 101 »