Media Releases

Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp) se begroting ontoereikend en onrealisties

2017-06-01
Mnr. Michal Groenewald

Verbruikers is vuisvoos betaal aan sub-standaard dienste en daar kan nie langer van hulle verwag word om tevrede te wees met vervalle of selfs geen infrastruktuur nie. Die begroting van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, wat Klerksdorp, Orkney, Hartbeesfontein en Stilfontein insluit, is... Read more


VF Plus vra inwoners van Krugersdorp om op te staan teen geweld teen vroue en kinders

2017-06-01
Tjaart Steenkamp

Misdaad teen vroue en kinders sal alleen drasties verminder wanneer die gemeenskap, regering, nie-regeringsorganisasies asook die sakesektor saamstaan om dié euwel uit te roei, het Tjaart Steenkamp, VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir Mogale City, gesê.

Steenkamp het... Read more


Respect is the only solution for the problem of violence against women and children

2017-06-01
Dr Pieter Groenewald

The word respect is the single most powerful weapon that we can use to combat violence against women and children, says dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

Today, with the urgent parliamentary debate on the problem of violence against women and children, dr. Groenewald said that the very ... Read more


Gautrein 2: VF Plus vra vir die begroting voor projek begin

2017-05-31
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het tydens ʼn sitting van die Paaie- en Vervoerkomitee in die Gautengse Wetgewer dit duidelik gemaak dat die begroting vir die uitbreiding van die Gautrein eers aan die komitee voorgelê moet word alvorens daar ʼn besluit rondom die projek geneem kan word.

Die Gautrein... Read more


ANC sien wetgewing as blote riglyne

2017-05-31
Mnr. Michal Groenewald

Die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit het hul jaarlikse begroting goedgekeur sonder die steun van die opposisiepartye. Die begroting is na die mening van die VF Plus nie voldoende om die munisipaliteit se basiese pligte uit te voer nie en die distriksraad bestaan nou net om salarisse te... Read more


VF Plus is gekant teen petisiekomitee se buitensporige uitgawes

2017-05-31
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het kapsie gemaak teen die provinsie se petisiekomitee wat ʼn bedrag van R2 miljoen wil spandeer aan eksterne verhore in die provinsie vir die 2017/18 finansiële jaar.

Dit het tydens ʼn sitting van die komitee aan die lig gekom dat die komitee beplan om ʼn klomp eksterne... Read more


EFF is ʼn euwel vir demokrasie

2017-05-31
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die begrotingsvergadering van die Mangaung-metroraad was weereens ʼn sirkus, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-Raadslid in die Mangaung-metromunisipaliteit, na afloop van die vergadering vandag gesê.

Ten spyte van die feit dat die VF Plus, DA en die EFF teen die aanname van die... Read more


Mangaung se begroting is onrealisties

2017-05-31
Dévar Smit

Die Mangaung-metromunisipaliteit verkeer onder geweldige finansiële druk en word deur Nasionale Tesourie as onvolhoubaar beskou. Die Mangaung-metromunisipaliteit se voorgestelde begroting en geïntegreerde ontwikkelingsplan skets ʼn baie mooi prentjie, maar die praktiese uitvoerbaarheid en... Read more


It is time for Zuma to tell white people where they stand

2017-05-31
Dr Pieter Groenewald

President Jacob Zuma and his government have destroyed the 1995 dream of a rainbow nation and with his continuous attacks on whites, he is creating racial tension. The time has come for pres. Zuma to tell the white people of South Africa exactly where they stand, says dr. Pieter Groenewald, leader... Read more


Nkandla saga has destroyed parliament’s integrity

2017-05-30
Dr Corné Mulder

South Africa’s parliament has lost all its integrity thanks to the Nkandla saga. In addition to that, the level of debating is the worst since 1994, says dr. Corné Mulder, chief whip of the FF Plus.

Today, with the budget vote debate of parliament, dr. Mulder said that the debating... Read more


« 1 2 ... 28 29 30 31 32 ... 162 163 »