Media Releases

VF Plus eis optrede oor Ngwathe-wanbestuur

2018-02-07
Phillip van der Merwe

Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit se ouditverslag wat op die pas afgelope vergadering van die raad ter tafel gelê is, lees soos ‘n rillerverhaal met reuse verliese, tekortkominge en ‘n gekwalifiseerde ouditmening, sê Phillip van der Merwe, VF Plus-raadslid in die... Read more


PIC’s loan of R5 billion to Eskom is extremely disturbing

2018-02-06
Adv Anton Alberts

The Public Investment Corporation (PIC) has no right to treat the Government Employees Pension Fund (GEPF) as its own piggy bank and use it to save the ANC government’s near-bankrupt institutions, like Eskom, says Adv Anton Alberts, chairperson of the FF Plus.

Adv Alberts says that the FF... Read more


Postponement of SONA a victory for Ramaphosa

2018-02-06
Dr Pieter Groenewald

“Though the FF Plus is not opposed to the postponement of Thursday’s State of the Nation address (SONA), the fact that the postponement was announced only one day before the SONA was scheduled to take place poses a real problem, says Dr Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

... Read more

FF Plus appeals to Emfuleni Mayor to no longer allow protest action at schools

2018-02-05
Jaco Mulder

On Friday, the FF Plus leader in Gauteng, Jaco Mulder, addressed a request in writing to the Emfuleni Mayor, Mr Jacob Khawe, asking the city council not to permit any more protest actions at schools in the area, specifically with reference to Hoërskool Overvaal in Vereeniging.

The written... Read more


VF Plus gaan owerhede vra om R28-ompad te beveilig

2018-02-05
Philip van Staden

Philip van Staden, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer, gaan die LUR vir paaie en vervoer, dr. Ismail Vadi, versoek om die R28 tussen Westonaria en Sebokeng te besoek om so te verseker dat die ompad wat motoriste nou moet gebruik, veilig gemaak word.

Van Staden sê konstruksiewerk het... Read more


Skoolreëls en kultuur is selde neutraal

2018-02-05
Dr. Wynand Boshoff

Die toepassing van skoolreëls wat vir alle leerlinge geld is die naweek by die Hoërskool Hopetown in 'n rassevoorval omskep toe ʼn leerder se selfoon afgeneem is toe sy dit nie by haar mag gehou het nie en haar broer toe op sosiale media die skoolhoof van rassisme beskuldig het, sê... Read more


Mismanagement of Free State municipalities an even greater crisis than state capture

2018-02-01
Tammy Wessels

The progressive deterioration of Free State municipalities, including those that have been under provincial administration for quite some time, indicates that the Free State is like a sinking ship on a non-sustainable course with the ANC government at the steering wheel and it is clear that the... Read more


Droogtegeteisterde Bloemfontein se waterverliese meer as R200 miljoen

2018-02-01
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die oudituitkomste van die Mangaung-metro vir die 2016/2017 finansiële jaar, met ʼn gekwalifiseerde ouditmening en verskeie kwelpunte soos water- en elektrisiteitsverliese, skets ʼn donker prentjie vir dié munisipaliteit se toekoms, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-raadslid... Read more


Lesufi is soos ʼn stout kind wat hom gaan vasloop

2018-01-31
Philip van Staden

Die Gautengse LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, is soos ʼn hardkoppige, stout kind wat nie wil luister nie en hom gaan vasloop in sy poging om hom tot die Grondwethof te wend aangaande die Hoërskool Overvaal-saak, sê Philip van Staden, VF Plus-lid van die Gautengse wetgewer.

Van Staden... Read more


Esidimeni: Nog skokkende onthullings

2018-01-31
Philip van Staden

Uit getuienis wat gister in die Esidimeni-arbitrasieverhoor verhoor gelewer is, blyk dit dat nie net growwe nalatigheid nie, maar ook bedrog ʼn groot rol in die tragedie gespeel het, sê Philip van Staden, VF Plus-raadslid in die Gautengse wetgewer.

Hy sê uit die getuienis en... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 170 171 »