Media Releases

VF Plus-jeug in Gauteng veroordeel gewelddadige protesoptrede by TUT se Pretoria-kampus

2017-02-16
Jean Kriek

Die VF Plus veroordeel die gewelddadige protesoptrede van ANC-jeug by die Pretoria-kampus van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie (TUT) ten sterkste en vra dat die polisie genadeloos teen die molesmakers optree aangesien hulle nie protesteerders is nie, maar misdadigers, sê Jean Kriek,... Read more


Mangaung word in die afgrond in bestuur

2017-02-15
Dévar Smit

Tydens die spesiale raadsvergadering van 14 Februarie 2017, het die Ouditeur-Generaal die 2015/2016 oudituitkomste van die Mangaung-metro ter tafel gelê. Die verslag en kommentaar deur die Ouditeur-Generaal was uiters negatief. Die Ouditeur-Generaal het ‘n gekwalifiseerde mening oor die ... Read more


Plaasmoorde: Elke Suid-Afrikaner ly daaronder

2017-02-15
Jan van Niekerk

Dit is met skok en afgryse wat die VF Plus verneem het van nog ‘n plaasmoord die pasafgelope Dinsdag. Die moord op die Smuts-egpare van Mpumalanga volg kort na ‘n aanval op die Van der Merwe-egpaar van Marquard, wat ‘n noue ontkoming met die dood gehad het, sowel as plaasaanvalle... Read more


Zuma as the needle of our moral compass leaves South Africa directionless

2017-02-15
Dr Pieter Groenewald

It is President Jacob Zuma’s fault that South Africa finds itself directionless without a moral compass, and then, in addition, the blame for the president’s own failures are placed on white people, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus, says.

Dr. Groenewald said today during... Read more


Plaasmoorde in Balfour wys opnuut kommando’s moet terug

2017-02-15
Mnr. Werner Weber

Die groeiende vlaag plaasmoorde wys ondubbelsinnig dat die kommandostelsel teruggebring moet word sodat boere hulself kan beskerm, sê mnr. Werner Weber, leier van die VF Plus in Mpumalanga.

Mnr. Weber het in reaksie op die vierdubbele moord op die Smuts-familie in Balfour, Mpumalanga... Read more


Wanbestuur van Moqhaka-plaaslike munisipaliteit skandelik

2017-02-14
Me. Jean Hatting

Die wanbestuur van die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit, wat Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein insluit, is skokkend en skandelik van aard.

Jean Hattingh, VF Plus-raadslid in die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit het hierdie stelling na aanleiding van die verslag van die... Read more


Dame van 68 geskiet in Weltevredenpark

2017-02-14
Mnr. Franco de Lange

Mev. Merle Monnink sterk goed aan nadat sy verlede week in die oprit van haar woning in Weltevredenpark, Roodepoort, geskiet is, sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburg-metroraad.

Hy sê hierdie tipe misdaad word nou ‘n algemene verskynsel in die stad van... Read more


ANC saboteer nog ʼn raadsvergadering van Mogale City

2017-02-13
Me. Amanda de Lange

Die ANC–speaker vir Mogale City het nog ʼn poging van dié stad se veelparty-regering gesaboteer om strukture in plek te plaas sodat belangrike probleem-kwessies van die stad aandag kan kry , sê Amanda de Lange, raadslid van die VF Plus wat deel is van die veelparty-regering van... Read more


It’s a pity that whites are given the blame for Zuma’s and ANC’s failures

2017-02-10
Dr Pieter Groenewald

President Jacob Zuma’s State of the Nation address did not reveal anything practical which will allow South Africa’s economy to grow, and his focus on white people as if they control the economy, still fill all the top posts, and still earn more than black people is nothing other than a ... Read more


Zuma should dispel uncertainty about many issues with his State of the Nation Address

2017-02-09
Dr Pieter Groenewald

Confusing comments about the economy and speculation about a possible cabinet reshuffle continuously sends wrong signals to prospective investors and President Jacob Zuma must use the State of the Nation Address (SONA) to dispel any uncertainties, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus, said.

... Read more

« 1 2 ... 27 28 29 30 31 ... 144 145 »