Media Releases

Vrystaatse aansuiweringsbegroting dui op verkeerde prioriteite

2016-11-25
Wouter Wessels

Die Provinsiale Aansuiweringsbegroting vir 2016/2017 is Vrydag gedurende die Vrystaatse Wetgewersitting deur die LUR vir finansies, me. Elsabe Rockman, ter tafel gelê.

Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, het gesê dit is betreurenswaardig dat beperkte fondse in... Read more


VF Plus spreek Verenigde Nasies se Menseregtekommissie toe oor vertrapping van minderheidsregte in SA

2016-11-25
Adv Anton Alberts

Die VF Plus se voorsitter, adv. Anton Alberts, het pas die Menseregtekommissie van die Verenigde Nasies se Forum oor Minderheidsregte toegespreek oor die situasie rakende regeringsvergrype teen minderheidsregte in Suid-Afrika.

Adv. Alberts het breedvoerig uitgespel hoe wetgewing onder die... Read more


Nasionale Gesonheidversekering sterf nog voor geboorte

2016-11-25
Adv Anton Alberts

Daar is ʼn skokkende verval in die toestand van staatshospitale wat daarop dui dat die droom van die skep van ʼn Nasionale Gesondheidversekering-stelsel bloot ʼn droom is wat soos talle ander ANC-drome reeds voor geboorte besig is om te sterf, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Read more


Onbekostigbare minimumloon onverantwoordelik te midde stygende inflasie, toename in werkloosheid en verswakte ekonomie

2016-11-24
Wouter Wessels

Die aanbeveling van ‘n nasionale minimumloon van R3500 per maand of R20 per uur deur die Nasionale Minimum Loonpaneel is nie die oplossing vir armoede en werkloosheid nie, maar gaan eerder die teenoorgestelde bewerkstellig. Suid-Afrika se ekonomie ervaar tans die stadigste groeikoers sedert... Read more


ANC-kaders doen alles in hul vermoë om koalisieregering te verongeluk

2016-11-23
Me. Amanda de Lange

Die speaker van Mogale City, rdl. Patrick Lipudi en sy kaders, doen alles in hul vermoë om die koalisie-regering in hul werksaamhede te stuit nadat hy geweier het om ‘n raadsvergadering te belê om 'n mosie van wantroue teen die speaker te bespreek.

Amanda de Lange, VF... Read more


Search your own heart over abuses against women and children

2016-11-22
Dr Pieter Groenewald

It is a pity that political parties use the debate on violence against women and children to score cheap political points and this in itself boils down to abuse of women and children, Dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus says.

Dr. Groenewald said during the debate on sixteen days of... Read more


Magareng-munisipaliteit wil keer dat inwoners self slaggate herstel

2016-11-22
Die Redaksie

Die slaggate in paaie in Warrenton in die Noord-Kaapse Magareng-munisipaliteit is so groot dat 'n voertuig halflyf daarin kan staan, maar 'n inwoner is onlangs weerhou om self daaraan te werk, sê dr. Wynand Boshoff, leier van die VF Plus in die Noord-Kaap.

Volgens dr. Boshoff, het mnr. Gert... Read more


Long-term energy plan welcomed

2016-11-22
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus welcomes the announcement that the nuclear build program has been delayed to the long term in terms of the newly announced integrated resources plan, Dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus, said.

Dr. Groenewald says the decision reflects the reality that South Africa simply does... Read more


Don’t make it more difficult for whistle-blowers

2016-11-22
Dr Corné Mulder

Corruption and fraud in South Africa have gotten out of hand, and it is wrong to deter whistle-blowers through legislation from coming forward even more, Dr. Corné Mulder, chief whip of the FF Plus says.

Dr. Mulder said during the parliamentary debate on the Protected Disclosures Amendment... Read more


ANC nie ernstig oor dienslewering in Tlokwe

2016-11-18
Die Redaksie

Na die verkiesing in Augustus vanjaar is die nuwe saamgestelde Tlokwe- en Ventersdorp-munisipaliteit steeds nie behoorlik in werking nie. Die belangrike portefeuljekomitees, wie se taak dit is om te sorg dat dienslewering plaasvind ten gunste van die gemeenskap en aanbevelings te maak aan die raad, ... Read more


« 1 2 ... 26 27 28 29 30 ... 137 138 »