Media Releases

SA Polisie en sekuriteitsmaatskappye vat hande in Mokopane

2015-11-03
Die Redaksie

Die VF Plus gaan die nasionale polisie kommissaris in Limpopo versoek om weer reserviste aan te stel om so plaaslike polisiestasies te help in hul stryd teen misdaad, het Marcelle Maritz, die VF Plus se hooforganiseerder in Limpopo en wykskandidaat in Mokopane, na 'n vergadering Dinsdagoggend... Read more


FF Plus investigation finds that all e-toll accounts are illegal

2015-11-02
Adv Anton Alberts

Sanral’s equipment being used by the Gauteng e-toll system does not meet legal requirements and regulations and all money collected to date or will be collected, is or will be done in an illegal manner, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport says.

He... Read more


Binnegevegte en bewerings van korrupsie laat ANC struikel

2015-10-30
Die Redaksie

Die ANC se binnegevegte en swak bestuur van die Lesedi-munisipaliteit veroorsaak dat die hele stad daaronder ly.

Die nuutste skande is die skorsing (met volle vergoeding) van die stadbestuurder, mnr. Ayanda Makhanya. Bewerings van korrupsie en wangedrag laat die dorp struikel tot nadeel van sy... Read more


Verwydering van standbeelde op UV is kortsigtig

2015-10-29
Die Redaksie

Die VF Plus-jeug beskou die eis van sekere studente aan die Universiteit van die Vrystaat dat standbeelde van die kampus verwyder moet word as onaanvaarbaar.

Tammy Wessels, VF Plus-jeugleier in die Vrystaat, meen dat die UV nie uit die niet ontstaan het nie, maar dat die universiteit ʼn ryke... Read more


E-tolls keep on sinking despite Cyril Ramaphosa’s lifeline

2015-10-28
Adv Anton Alberts

The lifeline of R700 million that deputy president Cyril Ramaphosa had handed e-tolls in June of this year has hardly had any effect before the e-toll ship started sinking again, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport said.

Statistics on e-toll finances and... Read more


DA-bestuur van dorp in Witzenberg-distrik na VF Plus

2015-10-28
Dr Corné Mulder

Die DA-bestuurspan van Wolseley in die Witzenberg-munisipale distrik het saam met verskeie voormalige DA-lede hul bande met die DA verbreek en by die VF Plus aangesluit.

Mnr. Vic Coetzee (voorheen DA-voorsitter), mnr. Louis Havenga (voorheen DA-ondervoorsitter), mnr. Floris Fourie (voorheen... Read more


Gautengse LUR vir onderwys by Ouditeur-Generaal aangekla oor ondermyning van onderwysbegroting

2015-10-28
Adv Anton Alberts

Gauteng se laaste onderwysbegroting maak dit duidelik dat ʼn groot deel van die fondse vir infrastruktuur aangewend moet word, en die uitsprake van die provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, dat daar nie meer skole gebou moet word nie, ondermyn dié proses, sê adv. Anton Alberts, ... Read more


Bloemfontein kry voorafbetaalde meters

2015-10-27
Die Redaksie

Johan Powell, raadslid van die Vryheidsfront Plus in die Mangaungmetro, sê dat die VF Plus verheug is dat die metro en Centlec beoog om alle bestaande ou elektrisiteit- en watermeters met voorafbetaalde meters te vervang. Die VF Plus is al vir jare besig om die voordele van voorafbetaalde... Read more


Alleged secret government report on free education must be released

2015-10-26
Adv Anton Alberts

The FF Plus brought an application in terms of the Promotion of Access to Information Act today for the release of a report on the feasibility of free tertiary education, which according to media reports is in the possession of Dr. Blade Nzimande, the minister of Higher Education.

Adv. Anton... Read more


Toegewing oor studiegeld kan presedent skep om eise voortaan met geweld te besleg

2015-10-23
Adv Anton Alberts

Die feit dat studentegeweld onmiddellik weer opgevlam het na pres. Jacob Zuma se aankondiging dat daar aanstaande jaar geen verhoging in studiegeld gaan wees nie, stuur die boodskap aan die breë Suid-Afrikaanse samelewing uit dat geskille voortaan suksesvol met geweld besleg kan word, sê ... Read more


« 1 2 ... 25 26 27 28 29 ... 100 101 »