Media Releases

Mafikeng – die vuilste hoofstad in die land

2017-06-29
Mnr. Hannes Schutte

Die hoofstad van die Noordwes is die vuilste hoofstad in die land, het Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes wetgewer gesê na die wetgewer se openbare rekeninge-komitee, tesame met die Ouditeur-Generaal met die Mafikeng-plaaslike munisipaliteit se stadsraad vergader het.

Gedurende die... Read more


Beweerde optrede van verkeersbeamptes en polisie is skending van menseregte

2017-06-29
Jan van Niekerk

Die beweerde optrede van twee verkeersbeamptes en sekere polisielede van die Glen Polisiestasie buite Bloemfontein was onaanvaarbaar en ʼn klad op die naam van enige geregsdienaar in die land, het Jan van Niekerk, leier van die VF Plus in die Vrystaat, gesê na ʼn voorval waar ʼn vrou Woensdag... Read more


FF Plus leader elected to executive committee of UNPO

2017-06-28
Dr Pieter Groenewald

The leader of the FF Plus, dr. Pieter Groenewald, was elected as the representative for the Afrikaner nation in the executive committee of UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organisation) earlier today. UNPO is the international body for the promotion of minority group rights.

The... Read more


UNPO passes FF Plus resolution calling for an investigation into ANC transgressions and atrocities committed against minorities in SA

2017-06-28
Dr Pieter Groenewald

Today, the international organisation for the protection of minorities, UNPO (Unrepresented Nations and Peoples Organisation), passed a far-reaching resolution of the FF Plus, which calls for an investigation into, amongst other things, the numerous and wide-ranging transgressions of the ANC as... Read more


Chaos in Emfuleni is burgemeester se skuld

2017-06-27
Gerda Senekal

Die voortdurende geweld in Emfuleni kan suiwer voor die deur van die burgemeester, Simon Mofokeng, gelê word - deels omdat hy diensleweringprobleme nie aanspreek, oproeriges nie beheer nie en terselfdertyd die veiligheid van inwoners in gevaar stel,” sê Gerda Senekal, VF... Read more


Leader of the FF Plus addresses UNPO in the Scottish parliament on political change and self-determination

2017-06-27
Dr Pieter Groenewald

Self-determination is an internationally acknowledged and accepted principle that affords minority groups the right to protect themselves against assimilation and their consequent disappearance into the majority.

This was the gist of the presentation given by dr. Pieter Groenewald, leader of the... Read more


Mangaung-metro se vorderingsverslag onaanvaarbaar

2017-06-27
Dévar Smit

Die kwartaallikse vorderingsverslag vir die Mangaung-metro (Bloemfontein, Botshabelo, Thaba Nchu, Dewetsdorp, Van Stadensrus en Wepener) se dienslewerings- en begrotingsplan is ʼn aanklag van onbevoegdheid teen die ANC-beheerde munisipale bestuur, het Devar Smit, VF Plus-raadslid in die metro na... Read more


Mangaung-metro moet reuse oninbare skuld weens swak bestuur afskryf

2017-06-27
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die raad van die Mangaung-metro, wat Bloemfontien, Botshabelo, Thaba Nchu Dewetsdorp, Wepener en Van Stadensrus insluit, moes vandag meer as R100 miljoen aan oninbare skuld afskryf, het dr. Elizabeth Snyman-van Deventer, VF Plus-raadslid in die metro na afloop van die raadsvergadering gesê.

... Read more

VF Plus lê klag by Openbare Beskermer teen Gautengse LUR vir samewerkende regering

2017-06-27
Jaco Mulder

Die VF Plus en DA van Krugersdorp het vandag gesamentlik ʼn klag by die kantoor van die Openbare Beskermer ingedien teen die Gautengse LUR vir samewerkende regering, Paul Mashatile, sê Jaco Mulder, VF Plus-provinsiale leier vir Gauteng. Die klag is gesamentlik onderteken en ingedien deur... Read more


Ouditeur-Generaal se verslag bevestig ANC se onvermoë

2017-06-23
Mnr. Michal Groenewald

Die Ouditeur-Generaal se saamgestelde verslag van oudituitkomste van die land se munisipaliteite vir die 2015/2016 finansiële jaar lees soos een groot aanklag van wanbestuur en onvermoë teen die ANC-regering, het Michal Groenewald, VF Plus leier in die Noordwes, na die vrystelling van die ... Read more


« 1 2 ... 23 24 25 26 27 ... 162 163 »