Media Releases

Noord-Kaap se kragkrisis: 'n Skandalige ironie

2016-01-22
Die Redaksie

Noord-Kapenaars behoort geld uit elektrisiteit te maak, liewer as om daarvoor te betaal. Die provinsie se sonskyn is oorvloedig en om krag daarvan op te wek, is al ʼn geruime tyd goedkoper as Eskom-krag. Daarom is die moontlike afsny van party dorpe se krag soos om in ʼn dam water van dors te... Read more


VF Plus sal Staatsdiens-pensioenfonds deeglik monitor

2016-01-22
Adv Anton Alberts

Mense wat bedank net om hul pensioengeld te bekom om skuld te delg, tree onverantwoordelik op en loop die risiko om op hul oudag van ʼn welsynstoelaag afhanklik te wees om te oorleef.

“Die Vryheidsfront Plus sal daarom die Staatsdiens-pensioenfonds deeglik monitor om lede van die fonds wat... Read more


Consumer Commission in talks with Sanral about complaint of FF Plus

2016-01-21
Adv Anton Alberts

The complaint that the FF Plus in November last year submitted to the Consumer Commission regarding Sanral equipment and which boils down to all e-toll accounts being unlawful, is being investigated and the Commission is currently holding talks about the issue, Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


Big mistake to fire Pansal Board

2016-01-14
Dr Pieter Mulder

The unilateral decision of minister Nathi Mthethwa, minister of Arts and Culture, to dissolve the Pansal Board is a huge mistake which sets the promotion of multi-lingualism in South Africa back many years.

The question is whether the forensic report that the Pansal Board had drawn up about... Read more


Gautrein-dienste stel teleur

2016-01-12
Die Redaksie

Twaalf dae in die nuwejaar en probleme rondom die Gautrein se dienste stel reeds die publiek van Gauteng erg teleur.

Gautrein het vanoggend pendelaars per sms in kennis gestel dat busdienste by die Gautreinstasies nie beskikbaar gaan wees nie weens ‘n staking deur busbestuurders. Die rede... Read more


South Africa has to meet SA’s new deadline for Agoa

2016-01-12
Adv Anton Alberts

The FF Plus will put pressure on the South African government to meet the deadline of the Agoa trade agreement with America, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Trade and Industry said.

President Barack Obama announced yesterday that South Africa has until 15 March ... Read more


Zuma promotes racial divisions and fuels racial hatred with land

2016-01-09
Dr Pieter Groenewald

“President Zuma promotes racial divisions and fuels racial hatred with his comments that land is the cause of poverty, inequality and unemployment and that the land in South Africa was stolen. With these remarks Zuma targets whites in South Africa as if they are the cause of poverty,... Read more


Basiese onderwys is ʼn ontvouende tragedie

2016-01-06
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is weer korrek bewys oor die lae standaarde en tragiese stand van die basiese onderwysstelsel. “Die feit dat minder matriekleerlinge hierdie jaar geslaag het ten spyte van die uiters lae slaagperk in vakke en Umalusi se opwaartse aanpassing van 30 uit 59 vakke, is... Read more


VF Plus opponeer beoogde veranderinge aan Aarto-Wet om e-tolrekeninge in Aarto-boetes te omskep

2015-12-29
Adv Anton Alberts

Dit is onaanvaarbaar dat die regering die feestyd misbruik om stilweg die Aarto-Wet te probeer verander wat daarvoor voorsiening sal maak dat e-tolrekeninge ingevolge dié wet afdwingbaar sal raak, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv.... Read more


Versoening, die Gelofte van 1838 en die Afrikaner se plek in SA

2015-12-16
Dr Pieter Mulder

“Meeste mense in Suid-Afrika soek vrede en ’n veilige toekoms vir hulle kinders. Hulle soek ook die reg om hulleself te wees, as byvoorbeeld Afrikaners, in ’n land met baie tale en kulture. Is dit te veel gevra?” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier in ’n toespraak... Read more


« 1 2 ... 22 23 24 25 26 ... 102 103 »