Media Releases

Basiese onderwys is ʼn ontvouende tragedie

2016-01-06
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is weer korrek bewys oor die lae standaarde en tragiese stand van die basiese onderwysstelsel. “Die feit dat minder matriekleerlinge hierdie jaar geslaag het ten spyte van die uiters lae slaagperk in vakke en Umalusi se opwaartse aanpassing van 30 uit 59 vakke, is... Read more


VF Plus opponeer beoogde veranderinge aan Aarto-Wet om e-tolrekeninge in Aarto-boetes te omskep

2015-12-29
Adv Anton Alberts

Dit is onaanvaarbaar dat die regering die feestyd misbruik om stilweg die Aarto-Wet te probeer verander wat daarvoor voorsiening sal maak dat e-tolrekeninge ingevolge dié wet afdwingbaar sal raak, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer.

Adv.... Read more


Versoening, die Gelofte van 1838 en die Afrikaner se plek in SA

2015-12-16
Dr Pieter Mulder

“Meeste mense in Suid-Afrika soek vrede en ’n veilige toekoms vir hulle kinders. Hulle soek ook die reg om hulleself te wees, as byvoorbeeld Afrikaners, in ’n land met baie tale en kulture. Is dit te veel gevra?” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier in ’n toespraak... Read more


Reaksie op heraanstel van min. Gordhan

2015-12-14
Dr Pieter Mulder

President Zuma se heraanstelling van minister Pravin Gordhan as minister van finansies sal help om die vertroue in die ekonomie te begin herstel, maar dit gaan nie die vertroue in president Zuma se leierskap herstel nie. Die skade wat die president so eiehandig aan sy beeld aangerig het, is... Read more


VF Plus praat met MTN om rekening-probleme vir gebruikers op te los

2015-12-13
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het ʼn positiewe gesprek met MTN gevoer as deel van die party se poging om MTN-rekeninghouers te help wat voortslepende probleme rondom diens en veral fakturering ervaar, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

Van die... Read more


Nene skuif – Zuma kortsigtig

2015-12-09
Dr Pieter Mulder

President Zuma se besluit om minister Nhlanhla Nene met ʼn onbekende ANC-lid te vervang as minister van finansies is oorhaastig en ondeurdag sonder enige begrip vir die finansiële en ander implikasies wat dit vir Suid-Afrika gaan hê.

In ʼn tyd van groot finansiële probleme vir die... Read more


FF Plus' annual evaluation of ANC Cabinet achievements/failures 2015

2015-12-07
Dr Pieter Mulder

FF Plus' annual evaluation of ANC Cabinet achievements/failures 2015

 

Index

1. Procedure

2. Advantage

3. Report

 

Herewith the FF Plus’s annual end of year evaluation (report card) of the ANC Cabinet's achievements and failures in 2015.

Procedure

The procedure followed... Read more


Finger-pointing to white pilots at SAA amazes

2015-12-07
Adv Anton Alberts

It is extremely irresponsible and worrying that all white pilots of SAA are now being placed under suspicion by accusing them of sabotage, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Transport says.

According to media reports, Mr. John Harty, the chairperson of the SAA... Read more


VF Plus staan agter gemeenskappe wat tradisionele kommunale grondeis

2015-12-02
Die Redaksie

Probleme wat hierdie week ontstaan het in gesprekke tussen die regering en die nasionale taakspan van 23 gemeenskappe oor die oordrag van tradisionele kommunale grond, moet vierkant voor die deur van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming gelê word, sê dr. Wynand... Read more


Government cannot unilaterally change Anglo Boer War to the South African War

2015-12-01
Dr Pieter Mulder

Government cannot unilaterally and willy-nilly change the name of the Anglo Boer War to the South African War. Researchers, historiographers and historians determine such a name which is then established through usage. In the last couple of decades, the name Anglo Boer War has been established and... Read more


« 1 2 ... 21 22 23 24 25 ... 101 102 »