Media Releases

Midvaal het niks om op trots te wees nie

2018-03-13
Kobus Hoffman

Die VF Plus doen ʼn dringende beroep op die Midvaal-stadsraad om grondwaardasies te hersien aangesien sekere onderontwikkelde gebiede oor geëvalueer is.

Die waardasierol het onlangs tydens ʼn geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering (GOP) by Laerskool Voorwaarts in ʼn vurige debat... Read more


Ramaphosa in the dark about the reality of land grabs

2018-03-12
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa says that land grabs will not be tolerated and that the law will be strictly enforced in this regard. And yet, the reality is that land grabs are indeed taking place while law enforcers are looking on and not taking action against those breaking the law.

The police do not ... Read more


Haatspraak is die oorsaak van aanranding op ‘n onderwyser in Emfuleni

2018-03-12
Kobus Hoffman

Die VF Plus neem met skok en afgryse kennis van die aanranding van ‘n onderwyseres deur ‘n leerder van die Drie Riviere Hoërskool in Emfuleni (Vereeniging). Die party eis gevolglik die onmiddellike skorsing van die leerder.

Hierdie insident dien as konkrete bewys dat die... Read more


NWU following in the footsteps of UFS and UP concerning Afrikaans

2018-03-12
Dr Pieter Groenewald

The North West University (NWU) is following in the footsteps of the University of the Free State (UFS) and the University of Pretoria (UP) with regard to their language policy on Afrikaans. The vice-chancellor Prof Dan Kgwadi is being hypocritical by trying to reassure NWU alumni that the... Read more


Visteelprojek is ‘n wit olifant

2018-03-11
Tammy Wessels

Die regering se visteelprojek by Gariepdam in die Vrystaat voeg nie waarde tot die gemeenskap van die Xhariep distriksmunisipaliteit nie en faal klaaglik in sy doel.

Hierdie is nog ‘n bewys, soos die vele ander landbouprojekte wat deur die regering van stapel gestuur is en gefaal het, dat... Read more


Plaaslike owerhede moet optree teen onwettige grondbesetting

2018-03-11
Jaco Mulder

Plaaslike owerhede se wetstoepassers moet onverwyld optree teen onwettige grondbesetting.

Dit volg nadat grondgrype die afgelope dae op verskeie plekke binne die jurisdiksiegebiede van die Johannesburg- en Tshwane-metrorade in Gauteng plaasgevind het.

Die onwettige vestiging van nedersettings op... Read more


Free State municipalities shrouded in darkness once again

2018-03-09
Wouter Wessels

The municipalities in the Free State are being so mismanaged by the ANC government that they cannot even keep to their payment agreements that were hastily entered into during a time of great urgency.

Since December 2016, various municipalities have entered into payment agreements with Eskom to... Read more


Reuse bedrae op Mangaung se aansuiweringsbegroting nodig as gevolg van wanbestuur

2018-03-08
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die Mangaung-metroraad (Bloemfontein, Van Stadensrus, Wepener, Dewetsdorp) gebruik sy aansuiweingsbegroting om tekortkominge in die regerende party se bestuursvermoë te remedieër en tot ‘n groot mate te verbloem.

Die begrotingsproses is van die begin af wanbestuur en die feit dat... Read more


Raid on premier’s office is a step in the right direction

2018-03-08
Mnr. Michal Groenewald

The apparent stricter approach followed by the National Prosecuting Authority (NPA) and the Hawks with regard to investigations and action taken against corruption and fraud in the public service is wholeheartedly welcomed by the FF Plus along with the raid on the offices of the North West premier, ... Read more


HRC must explain why it has not taken action against Julius Malema for hate speech

2018-03-08
Dr Pieter Groenewald

The Human Rights Commission (HRC) must be held accountable for the EFF leader Julius Malema’s inflammatory racist statements, hate speech and incitement that lead to violence, because for years the HRC has failed to take action against him even though the FF Plus has lodged various formal... Read more


« 1 2 ... 20 21 22 23 24 ... 196 197 »