Media Releases

Minister van Hoër Onderwys verduidelik voetesleep oor bekendmaking van verslag oor gratis onderwys

2016-01-25
Adv Anton Alberts

Die verslag oor gratis hoër onderwys wat in Desember 2012 aan die minister van hoër onderwys oorhandig is, is nooit bekend gemaak nie aangesien ‘klarigheid’ verkry moes word oor beleid, en daar ‘ooreengekom’ moes word oor die finansiering van die projek.

Dit is... Read more


Current type of race debate is tearing SA apart

2016-01-25
Dr Pieter Mulder

The ANC is effectively busy ripping the South African community into two separate camps with the way in which the organisation is currently driving their campaign about racism.

Racism, from the side of both black and white, carries the germ that will destroy South Africa and all relationships.... Read more


VF Plus aanvaar Jacaranda 94.2 se uitdaging #ProjectWaterDrop

2016-01-23
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het die radiostasie Jacaranda 94.2 se uitdaging aan politieke partye vir die voorsiening van water in droogtegeteisterde areas (#ProjectWaterDrop) in die Noordwes-provinsie aanvaar.

Raadslid Elsa Lourens van Brits wat ook op die Bojanala distriksraad in die Noordwes dien,... Read more


Noord-Kaap se kragkrisis: 'n Skandalige ironie

2016-01-22
Die Redaksie

Noord-Kapenaars behoort geld uit elektrisiteit te maak, liewer as om daarvoor te betaal. Die provinsie se sonskyn is oorvloedig en om krag daarvan op te wek, is al ʼn geruime tyd goedkoper as Eskom-krag. Daarom is die moontlike afsny van party dorpe se krag soos om in ʼn dam water van dors te... Read more


VF Plus sal Staatsdiens-pensioenfonds deeglik monitor

2016-01-22
Adv Anton Alberts

Mense wat bedank net om hul pensioengeld te bekom om skuld te delg, tree onverantwoordelik op en loop die risiko om op hul oudag van ʼn welsynstoelaag afhanklik te wees om te oorleef.

“Die Vryheidsfront Plus sal daarom die Staatsdiens-pensioenfonds deeglik monitor om lede van die fonds wat... Read more


Consumer Commission in talks with Sanral about complaint of FF Plus

2016-01-21
Adv Anton Alberts

The complaint that the FF Plus in November last year submitted to the Consumer Commission regarding Sanral equipment and which boils down to all e-toll accounts being unlawful, is being investigated and the Commission is currently holding talks about the issue, Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


Big mistake to fire Pansal Board

2016-01-14
Dr Pieter Mulder

The unilateral decision of minister Nathi Mthethwa, minister of Arts and Culture, to dissolve the Pansal Board is a huge mistake which sets the promotion of multi-lingualism in South Africa back many years.

The question is whether the forensic report that the Pansal Board had drawn up about... Read more


Gautrein-dienste stel teleur

2016-01-12
Die Redaksie

Twaalf dae in die nuwejaar en probleme rondom die Gautrein se dienste stel reeds die publiek van Gauteng erg teleur.

Gautrein het vanoggend pendelaars per sms in kennis gestel dat busdienste by die Gautreinstasies nie beskikbaar gaan wees nie weens ‘n staking deur busbestuurders. Die rede... Read more


South Africa has to meet SA’s new deadline for Agoa

2016-01-12
Adv Anton Alberts

The FF Plus will put pressure on the South African government to meet the deadline of the Agoa trade agreement with America, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Trade and Industry said.

President Barack Obama announced yesterday that South Africa has until 15 March ... Read more


Zuma promotes racial divisions and fuels racial hatred with land

2016-01-09
Dr Pieter Groenewald

“President Zuma promotes racial divisions and fuels racial hatred with his comments that land is the cause of poverty, inequality and unemployment and that the land in South Africa was stolen. With these remarks Zuma targets whites in South Africa as if they are the cause of poverty,... Read more


« 1 2 ... 19 20 21 22 23 ... 100 101 »