Media Releases

DA motion for early elections opportunist and strengthens Zuma

2017-08-10
Dr Pieter Groenewald

The Democratic Alliance’s (DA) proposed motion for early elections is opportunist, will not succeed and will only serve to strengthen Zuma. The outcome of the recent motion of no confidence showed that the ANC MP’s are willing to protect the party (ANC), despite dissatisfaction with... Read more


VF Plus bekommerd oor toename in geweld teen vroue

2017-08-10
Me. Amanda de Lange

Vrouedagvieringe op 9 Augustus het weereens plaasgevind met ʼn skok oor die aanhoudende toename in geweld teen vroue nadat video’s van geweldsvoorvalle by 'n nagklub in Fourways en 'n insident by 'n KFC kitskos-restaurant in Montana groot nuus op veral sosiale media was, sê Amanda de... Read more


ANC en sy anti-belastingbetaler begroting verantwoordelik vir chaos in munisipaliteit – sterk koalisiepolitiek is enigste teenvoeter

2017-08-08
Theo du Toit

Die agterbaksheid van die ANC en die MCA-burgemeester en hul anti-belastingbetaler begroting is verantwoordelik vir die ontbinding van die raad van die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit (Sasolburg, Deneysville, Oranjeville) en die chaos wat tans in ons dorpe heers, het Theo du Toit, voormalige... Read more


Bankrot munisipaliteit R3.7 miljoen kwyt weens slenter - Masilonyana plaaslike munisipaliteit

2017-08-08
Koos Pienaar

Die bankrot Masilonyana-plaaslike munisipaliteit, wat Theunissen, Verkeerdevlei, Brandfort en Winburg insluit, is R3.7 miljoen kwyt weens ʼn slenter waarvolgens ʼn betaling op grond van ʼn vervalste Eskomrekening gemaak is, het Koos Pienaar, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit gesê.

Volgens... Read more


Onbevoegde en korrupte munisipale bestuurder word aangestel by Emfuleni-munisipaliteit

2017-08-08
Gerda Senekal

Die nuus van die voorgestelde aanstelling van mnr. Timothy (Tim) Matshankutu Maake as die nuwe munisipale bestuurder by die Emfuleni-munisipaliteit, is met skok en teleurstelling deur die Vryheidsfront Plus begroet, sê Gerda Senekal, VF Plus-raadslid, in Emfuleni.

Mnr. Maake het... Read more


Numerous ANC members of parliament say no to Zuma

2017-08-08
Dr Pieter Groenewald

A significant number of ANC members of parliament were willing to vote against their president today. It clearly shows that there is serious division within the ANC and it certainly marks only the beginning of further disintegration and faction formation within the party, says Dr Pieter Groenewald, ... Read more


FF Plus welcomes secret ballot on Zuma

2017-08-07
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus welcomes the decision of the speaker of the national assembly, Baleka Mbete, that the vote on the motion of no confidence against president Jacob Zuma may be held in secret.

Dr Pieter Groenewald, leader of the FF Plus, says South Africans must realize that the secret ballot does not... Read more


Jackson Mthembu holds ANC members of parliament hostage over motion of no confidence

2017-08-04
Dr Pieter Groenewald

The ANC chief whip, Jackson Mthembu’s, threat that the ANC will come to a fall if its members vote in favour of the motion of no confidence comes down to holding the ANC members of parliament hostage so as to retain their positions in parliament.

A ruling party that allows its leader to be... Read more


MRK se besluit om Edward Zuma by Gelykheidshof te vervolg is hopelik ʼn teken van ʼn Artikel 9-instelling wat sy grondwetlike mandaat vreesloos gaan uitvoer

2017-08-04
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is baie bemoedig deur die besluit van die Menseregtekommissie (MRK) om Edward Zuma by die Gelykheidshof aan te kla asook strafregtelik te laat vervolg, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.

Adv. Alberts sê dit dui op ʼn MRK wat ʼn nuwe blaadjie omgeslaan het en... Read more


Coalition after one year

2017-08-03
Dr Pieter Groenewald

It is one year to the day since the 2016 municipal elections were held and local coalitions ensured that the ANC lost three metros, says Dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

Dr. Groenewald says that coalitions require better and more responsible leadership from political leaders because... Read more


« 1 2 ... 18 19 20 21 22 ... 162 163 »