Media Releases

VF Plus gaan nuwe Inligting rondom Pretoria onluste aan SAPD oorhandig

2016-06-23
Philip van Staden

Die VF Plus gaan nuwe inligting rondom die oorsaak van die Pretoria onluste ook binnekort aan die SAPD oorhandig.

Die party is besig om ‘n klagte by die SAPD teen die leierskap van die ANC in Gauteng in te dien wat insluit die aanhitsing van geweld, beskadiging van infrastrukture, besighede... Read more


Tony Ehrenreich is the real racist because of his remarks about the Springboks

2016-06-23
Adv Anton Alberts

Tony Ehrenreich’s comments about white Springbok who purposefully play poorly are misplaced and reckless, and must be rejected with the contempt it deserves, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on Sport says.

Adv. Alberts says Ehrenreichs reveals his racism when ... Read more


Ngwathe moet terugbetaal gelas OB

2016-06-23
Die Redaksie

Ngwathe-munisipaliteit is pas deur die Openbare Beskermer (OB) gelas om gelde oor die afgelope drie jaar gehef vir die suig van ‘n rioolput van ‘n inwoner van Edenville aan hom terug te betaal.

Dit volg op ‘n klagte wat VF Plus-raadslid Phillip van der Merwe namens hom by die OB... Read more


Phasing out of Afrikaans at universities is a human rights abuse of all Afrikaans speakers

2016-06-23
Adv Anton Alberts

Yesterday’s final decision to phase Afrikaans out at the University of Pretoria (UP) and the University of Stellenbosch (US) will be remembered as a dark day for Afrikaans speakers in South Africa and makes a mockery of the negotiated settlement which was reached before the 1994 election,... Read more


DA en ANC verhinder VF Plus om Afrikaans in begroting te praat

2016-06-22
Mnr. Michal Groenewald

Die Vryheidsfront Plus is in die begrotingsdebat in die Matlosana-stadsraad verbied om Afrikaans te praat. Die ANC en DA het albei beswaar aangeteken toe die Vryheidsfront Plus se raadslid, Michal Groenewald, sy toespraak in Afrikaans begin lewer het.

Die speaker het die ANC en DA se beswaar... Read more


VF Plus lê vandag klagte by SAPD teen ANC oor Pretoria onluste

2016-06-22
Adv Anton Alberts

Die VF Plus gaan vandag 'n klag teen die ANC in Gauteng by die SAPD in Garsfontein indien oor die onluste en geweld wat sedert die afgelope Sondag in Pretoria woed omrede ANC takke ontevrede is oor mnr Ramokgopa wat nie weer aangewys is as die burgemeesterskandidaat vir Pretoria nie.

Die klagte... Read more


Aarto in Pretoria totaal disfunksioneel

2016-06-22
Adv Anton Alberts

Die Vryheidsfront Plus is oortuig daarvan dat Aarto in sy geheel geskrap moet word aangesien daar nou weer sterk getuienis na vore gekom het dat die stelsel algeheel disfunksioneel is in Pretoria, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-leier in Gauteng, LP en burgemeesterskandidaat vir Pretoria.

Hy... Read more


ICASA registered complaint to phasing out RSG news discussion program

2016-06-22
Adv Anton Alberts

The Independent Communications Authority of South Africa (ICASA) informed the FF Plus today that a complaint of the party against the phasing out of a RSG news discussion program has been registered at the body, said Adv. Anton Alberts, the FF Plus' parliamentary spokesperson on communication.

The ... Read more


Makhura moet ingryp by geweld in Pretoria

2016-06-21
Philip van Staden

Die VF Plus doen 'n ernstige beroep op die premier van Gauteng, David Makhura, om daadwerklik in te gryp by die geweld wat sedert die afgelope Sondag in Pretoria woed en onskuldige mense se lewens in gevaar stel.

Die geweld het vanoggend uitgebrei na die westelike, noordelike en oostelike dele van ... Read more


Roekelose ANC moet lede in bedwang bring in Tshwane

2016-06-21
Adv Anton Alberts

In stede daarvan om ANC-betrokkenheid by die geweld in Tshwane te ontken, moet Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, onmiddellik ingryp om ontevredenheid oor die burgemeesterskandidaat uit die weg te ruim, sê adv. Anton Alberts, VF Plus-LP en leier in Gauteng.

Adv. Alberts... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 98 99 »