Media Releases

FF Plus will use a private member’s bill to request that laws be amended to prohibit protests near schools

2018-01-25
Adv Anton Alberts

The disruption caused by protest actions near schools, like in the present Hoërskool Overvaal case, is unacceptable and the FF Plus will table a private member’s bill with the aim of prohibiting protest actions near schools, says adv Anton Alberts, chairperson of the FF Plus.

According... Read more


Farm attack on well-known couple shocks Northern Cape

2018-01-24
Dr. Wynand Boshoff

The FF Plus is just as shocked as Northern Cape residents at the brutal attack on the well-known Mr Piet Els (86) and his partner, Ms Rikkie Alsemgeest (66), says Dr Wynand Boshoff, leader of the FF Plus in the Northern Cape.

Dr Boshoff says that even though the Northern Cape have not had as many... Read more


Krugersdorp at war against drugs

2018-01-23
Me. Amanda de Lange

Communities in Krugersdorp have had enough of the drug trade, human trafficking and foreign nationals in their midst and have therefore taken to vigilantism. This has been a long time coming, says Amanda de Lange, FF Plus councillor in Mogale City (Krugersdorp).

De Lange adds that all the relevant ... Read more


Violence in Rustenburg unacceptable

2018-01-23
De Wet Nel

Violent behaviour between taxi drivers and supposed Nigerian gangs in Rustenburg has reached a peak and it is time for the government to intervene because the police do not seem to be able to contain the violence, says De Wet Nel, FF Plus councillor in Rustenburg’s local municipality.

... Read more

Openbare geweld in Krugersdorp teen SAPD die gevolg van jare lange swak polisiëring

2018-01-22
Jaco Mulder

Die openbare geweld teen dwelmhandel wat vandag in die strate van Krugersdorp afspeel, is die gevolg van jare lange swak polisiëring sê, mnr. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng.

Mulder sê ʼn oproerige skare het reeds die Munsiville-polisiekantoor en verskeie huise in die dorp... Read more


Gupta ruling confirms FF Plus standpoint on Vrede Dairy Project

2018-01-22
Wouter Wessels

The FF Plus welcomes the preservation order that was granted in the Free State High Court against the Gupta-company Estina (Pty) Ltd, as it confirms the party’s view that the Free State Department of Agriculture and other role players have been conniving behind the scenes at the Vrede Dairy... Read more


Voortslepende betogings op die R59 in Midvaal

2018-01-19
Kobus Hoffman

Uit die voortslepende gewelddadige protesoptrede van inwoners van Sicelo op die R59-provinsiale pad wil dit blyk of betogers meer regte geniet as wetsgehoorsame burgers en inwoners, sê Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng.

“Die VF Plus veroordeel nie net die voortslepende... Read more


Wykskomitee-betalings moontlik onwettig

2018-01-19
Kobus Hoffman

Die VF Plus in Midvaal het onlangs dié munisipaliteit gewaarsku dat betalings aan wykskomiteelede vir uitgawes moontlik onwettig is. Indien dit die geval is, sal daardie wykskomiteelede heel moontlik die geld moet terugbetaal, sê Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid in Sedibeng.

Hoffman... Read more


Matjhabeng-inwoners ly onder droë krane weens wanbestuur

2018-01-19
Susan Taljaard

Die inwoners van Matjhabeng moet weereens onder die regerende party se onbevoegdheid en wanbestuur ly en staar waarskynlik ʼn baie droë Januarie en Februarie in die gesig, sê Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit.

Die munisipaliteit, wat Welkom, Ventersburg, Allanridge,... Read more


Beloftes van WKOD oor asbesskool op Tulbagh lewer niks op nie

2018-01-19
Jaco Prins

Na vele beloftes van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) oor die asbesskool (De Waveren) op Tulbagh, is die situasie steeds dieselfde en ouers is veral ontstoke omdat die departement nie met hulle kommunikeer oor die aangeleentheid nie, sê Jaco Prins, Wes-Kaapse organiseerder van die VF ... Read more


« 1 2 ... 16 17 18 19 20 ... 183 184 »