Media Releases

Lesufi moet afgedank word oor te min skole in Gauteng gebou is

2017-01-11
Adv Anton Alberts

Om op te maak vir sy eie mislukking as Gautengse LUR vir onderwys deur na te laat om voldoende klasse en skole te bou vir dié provinsie se groeiende aantal leerlinge, wil Panyaza Lusufi nou selfs groter druk op Afrikaanse skole plaas om hierdie las te dra en sodoende onvermydelik te... Read more


ANC is die olifant in die onderwyskamer met swak bestuur en aftakeling van moedertaalonderrig

2017-01-05
Adv Anton Alberts

Aan alle matrikulante wat die pas afgelope eksamen geslaag het, en veral aan dié wat deur harde werk top-prestasies behaal het nieteenstaande ʼn gebrekkige onderwysstelsel, wil die VF Plus geluk sê en aan hulle voorspoed toewens met hul toekoms, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Read more


FF Plus leader visits victims of farm attacks in hospital

2016-12-27
Dr Pieter Groenewald

The leader of the Freedom Front Plus, Dr. Pieter Groenewald, today visited Joe Astle, one of the victims of the farm attack on Christmas Day outside Leeudoringstad. Mr. Astle is being treated at the Tshepong hospital in Klerksdorp.

Yesterday there was an attempt to transfer Astle and his mother,... Read more


Kersfeesboodskap – 2016

2016-12-21
Dr Pieter Groenewald

Die jaar 2016 is byna iets van die verlede. Elkeen het sekerlik persoonlike uitdagings in die jaar gehad waarvan sommiges suksesvol oorwin en ander teleurstellend verloor is.

In die Suid-Afrikaanse politieke landskap, en ook in die wêreld, is daar baie onsekerhede wat twyfel in die gemoedere ... Read more


Reconciliation Day: Recognize and respect differences

2016-12-16
Dr Pieter Groenewald

Afrikaner people have a constitutional right to celebrate their culture and heritage. The commemoration of 16 December is seen by most Afrikaners as the Covenant within the context of a vow taken in 1838. Reconciliation and the annual commemoration of the 1838 vow are not mutually exclusive. Trying ... Read more


EFF throwing a burning match into grass with comments on land

2016-12-01
Dr Pieter Groenewald

The EFF does not want there to be any sensitivities when they say white people stole the land. But they get upset when they are shown out for their lie. They must realise they are throwing a burning match with this kind of comment, Dr. Pieter Groenewald, FF Plus Leader, said.

Dr. Groenewald said... Read more


Krisis in Vrystaatse munisipaliteite reusagtig

2016-11-30
Wouter Wessels

Wouter Wessels, VF Plus-LPW, het Woensdag gedurende die laaste Vrystaatse wetgewersitting vir die jaar dit aan die huis gestel dat die Vrystaat se munisipaliteite hulself midde ‘n reuse krisis bevind.

Uitstaande skuld aan Eskom vir slegs 8 munisipaliteite beloop reeds meer as R800 miljoen.... Read more


VF Plus sê nee vir aansuiweringsbegroting

2016-11-30
Wouter Wessels

Die VF Plus het Woensdag gedurende die sitting van die Provinsiale Wetgewer in die Vrystaat teen die voorgestelde 2016-Aanwasbegroting gestem.

Wouter Wessels, VF Plus-LPW, het in sy verklaring gesê dat die provinsiale regering se prioriteite verkeerd is deur miljoene toe te ken aan onder... Read more


ANC moedig verval van Tlokwe/Ventersdorp se ekonomie aan

2016-11-29
Die Redaksie

Tydens die afgelope raadsvergadering (24/11/16) in die Tlokwe/Ventersdorp 405-stadsraad is dit duidelik dat die ANC een van die groot oorsake is vir die agteruitgang van Potchefstroom se ekonomie en 'n kultuur van wanbetaling aanmoedig.

Die ANC het voorgestel dat alle munisipale huurhuise in... Read more


Zuma is holding ANC hostage

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

It is clear that Pres. Zuma is holding the ANC hostage with the threat of the party splitting if the party tries to get rid of him,” Dr. Pieter Groenewald, leader of the FF Plus, said.

In reaction to the ANC’s National Executive Committee’s statement on the motion of... Read more


« 1 2 ... 15 16 17 18 19 ... 128 129 »