Media Releases

ANC, DA en ander opposisie probeer kiesers mislei met jaarverslag se aanvaarding

2017-04-03
Erns Kleynhans

Na aanleiding van die jaarverslag wat voor die Motlasana-raad gedien het saam met die oorsig verslag op 31 Maart 2017, is dit duidelik dat die administrateur geen beduidende bydrae gelewer het tot die munisipaliteit nie. Die MPAC (Municipal Public Accounts Committee) wat ondersoek moet instel na... Read more


Zuma places South Africa on altar for his own gain

2017-03-31
Dr Pieter Groenewald

Pres Jacob Zuma's appointment of Malusi Gigaba as new minister of finance is part of the ongoing expansion of state capture by the Guptas and at the same time, the reinforcement of pres Zuma's faction within the ANC, said Dr Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

Dr Groenewald says pres Zuma is ... Read more


DA in Emfuleni is opportunisties

2017-03-31
Gerda Senekal

Dit is jammer dat raadslede verkies om mekaar oor en weer te beledig as om eerder te fokus op werksaamhede van die dag. ‘n Emfuleni-raadsvergadering het Dinsdag in ‘n sirkus ontaard en die Speaker was gedwing om DA-raadslede te vra om die raadsaal te verlaat,” sê Gerda... Read more


ANC is determined to destroy Mogale City

2017-03-31
Me. Amanda de Lange

The ANC, led by the ANC Speaker, proved yet again their determination to destroy Mogale City municipality during the council meeting yesterday. According to Cllr Amanda de Lange from the Freedom Front Plus, who forms part of the coalition, it is peculiar that the Speaker always place important... Read more


Mangaung-metro (Bloemfontein) tree strydig met wetgewing op – ANC minag wet en orde

2017-03-30
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die ANC-beheerde Mangaung-metroraad gaan net voort met hul voortdurende minagting van wetgewing. Ingevolge die Munisipale Stelselswet en die Regulasies wat daarmee saamgaan, bestaan ‘n duidelike tydsraamwerk waarbinne aanstellings van senior amptenare, soos die stadsbestuurder en hoofde van... Read more


Waterkrisis in Nala (Bothaville en Wesselsbron) as gevolg van ANC se wanbestuur

2017-03-30
Desmond Reed

Dit is onaanvaarbaar dat betalende inwoners se basiese reg tot water deur die ANC-regering se totale onbevoegdheid en finansiële wanbestuur geskend word, sê Desmond Reed, VF Plus-raadslid in die Nala-munisipaliteit.

Nala-munisipaliteit (Bothaville en Wesselsbron) is tans sonder water... Read more


Toestand van Potchefstroom hou beleggers weg

2017-03-29
Ian de Villiers

Die haglike toestand en gebrek aan ekonomiese groei van die Potchefstroom/Venterdorp-munisipaliteit sal dringend intensiewe aandag moet kry, het Ian de Villiers, VF Plus-raadslid en verteenwoordiger in die groei-, ontwikkelings-en bemarkingsportefeuljekomitee van die... Read more


Tender vir Zuma-standbeeld teruggetrek

2017-03-29
Mnr. Michal Groenewald

Die Noordwes-regering het die tender om ‘n standbeeld van pres. Jacob Zuma op te rig, teruggetrek en om verskoning gevra vir enige ongerief wat veroorsaak is vir diégene wat deelgeneem het aan die tenderproses, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Nooordwes.

Groenewald ... Read more


Ahmed Kathrada pursued reconciliation

2017-03-28
Dr Pieter Mulder

With the death of Mr Ahmed Kathrada, South Africa lost one of the last members of the old Mandela-school politicians.

Mr Kathrada has played an important role in the time after 1994. He was then appointed as a political advisor to president Nelson Mandela. In the Mandela time win-win solutions to... Read more


Volhoubare ontwikkeling, eerder as toelaes is die sleutel tot uitroei van armoede

2017-03-28
Wouter Wessels

Armoede sal nooit bekamp word deur maatskaplike toelaes nie en om die grootste gedeelte van die samelewing afhanklik te hou van maatskaplike toelaes, mag dalk polities winsgewend wees vir die regerende party, maar dit is nie volhoubaar nie. Daar moet eerder op ontwikkeling gefokus word, het Wouter... Read more


« 1 2 ... 12 13 14 15 16 ... 138 139 »