Media Releases

VF Plus-raadslid besoek boervrou wat ure lank gemartel is

2017-03-14
Gerda Senekal

Die VF Plus sal nie rus totdat die regering daadwerklik optree om mense op plase te beskerm nie, het Gerda Senekal, VF Plus-raadslid in Emfuleni, gesê nadat sy mev. Nicci Simpson (64) in haar hospitaalbed in Vereeniging besoek het.

Die aanval op mev. Simpson het geweldige reaksie uitgelok... Read more


Daar is nie genoeg geld vir misdaadbekamping in Gauteng

2017-03-13
Philip van Staden

Die VF Plus se beroep op gemeenskappe in Gauteng, minder as 'n maand gelede, om hulself teen misdaad te begin mobiliseer, begin nou in alle erns 'n werklikheid word. Dit volg nadat ‘n sestigjarige vrou van die plaas Kalbasfontein tussen Fochville en Westonaria die afgelope week met 'n... Read more


Met fyn voetwerk hou koalisie Mogale City se ligte aan

2017-03-13
Tjaart Steenkamp

Die koalisieregering in Mogale City het Donderdag tydens ‘n marathon-raadsvergadering gesorg dat inwoners se ligte bly brand desondanks die vorige regering wat hulle met R420 miljoen uitstaande skuld gelos het.

Rdl. Tjaart Steenkamp, VF Plus raadslid en burgemeesterskomiteelid, sê dit... Read more


Provinsiale begroting van die Vrystaat maak steeds voorsiening vir onnodige luukshede

2017-03-08
Wouter Wessels

Gegewe die huidige ekonomiese krisis waarin die Vrystaat en Suid-Afrika verkeer het die LUR vir finansies in die Vrystaat, me. Elzabe Rockman, min tot geen beweegruimte gehad om werklik ‘n provinsiale begroting ter tafel te lê wat die tekortkominge effektief sal aanspreek nie, het... Read more


Speaker accedes to first farm murder debate in parliament

2017-03-08
Dr Pieter Groenewald

After the Speaker of parliament, Baleka Mbete, recently refused to allow a debate in parliament on farm murders, she has now reversed her decision and the issue will for the first time be debated in parliament, Dr. Pieter Groenewald, the FF Plus leader, says.

Dr. Groenewald says the Speaker... Read more


FF Plus repudiates the EFF in parliament about the so-called white control of the banking sector

2017-03-08
Adv Anton Alberts

The FF Plus today taught the EFF a lesson on race relations and truth in the parliamentary portfolio committee on trade and industry after it was stated that white people ‘own’ the banking sector in South Africa, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on trade ... Read more


Good to see that attempts are being made to clean Prasa house

2017-03-08
Adv Anton Alberts

It borders on a miracle that the ANC has eventually taken steps against a public enterprise and is trying to clean house where there is huge maladministration, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on transport, says.

Adv. Alberts says the minister of transport really... Read more


VF Plus-reaksie: Gauteng-begroting 2017/18

2017-03-07
Philip van Staden

Die VF Plus het in vandag se Gauteng-begroting vir die 2017/18 boekjaar positiewe sowel as negatiewe reaksies op die begroting van die LUR van finansies, Barbara Creecy gehad.

Die party het dit verwelkom dat R41 miljard aan onderwys toegeken word aangesien daar meer skole en onderwysers in Gauteng ... Read more


Transnet cold and insensitive about high death rate of Transnet pensioners

2017-03-07
Adv Anton Alberts

While there are enormous surpluses available in Transnet’s pension funds, the class action court case started by the pensioners is still being prolonged and Transnet is totally insensitive to the thousands of old people who in the last years of their lives struggle in the greatest poverty,... Read more


FF Plus asks that Motsoeneng be held personally responsible for losses at SABC due to his decisions

2017-03-07
Adv Anton Alberts

Losses that the SABC suffered due to maladministration and wrong decisions of its former chief operating officer Hlaudi Motsoeneng should be collected from Motsoeneng personally, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on communications, says.

Adv. Alberts, who was... Read more


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 ... 131 132 »