Media Releases

VF Plus in Mogale sal nie toelaat dat armes afgeknou word nie

2017-05-03
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus in Mogale City sal nie toelaat dat arm en siek mense hardhandig van ʼn perseel verwyder word waarin hulle reeds vir jare woon nie, sê Amanda de Lange, VF Plus-raadslid wat deel is van die koalisie-regering in Mogale City.

Rdl. de Lange moes verlede week die owerhede inroep om te... Read more


Emfuleni-raadslede deur EMS en brandweer aangehou

2017-05-03
Gerda Senekal

Stakende nooddienspersoneel van die Emfuleni-munisipaliteit gee nie ʼn flenter om vir mense in nood nie. In stede om lewens te red, hou hulle hul besig met stakings waartydens kollegas, raadslede en selfs die burgemeester vir ure lank ‘gevange’ gehou is.

Volgens Gerda Senekal, VF... Read more


Administrateur amptelik aangestel om Mafube-munisipaliteit reg te ruk

2017-05-02
Jan Oost

Die Mafube-plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit, is amptelik deur die Vrystaatse provinsiale regering onder administrasie geplaas, aldus Jan Oost, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit.

Oost het bevestig dat mnr. EM Notsi amptelik as administrateur... Read more


FF Plus asks Human Rights Commission to investigate Gigaba’s ‘advisor’ for hate speech

2017-05-02
Adv Anton Alberts

The FF Plus today asked the Human Rights Commission (HRC) to investigate possible hate speech, intimidation and incitement to violence against Prof. Chris Malikane, advisor for Malusi Gigaba, the new minister of finance, says Adv. Anton Alberts, chairperson of the FF Plus.

It follows on remarks... Read more


Coligny-moordsaak moet nie verpolitiseer word nie

2017-05-02
Mnr. Michal Groenewald

Die hofsaak waarin twee mans van Coligny tereg staan op die moord van ʼn swart seun, moet nie verpolitiseer word nie, en in die belang van gesonde regspleging moet die saak nou toegelaat word om sy gang sonder inmenging te gaan, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes.

... Read more

Zuma se finansies moet eerste ondersoek word na Finansiële Intelligensie-Wet geteken is

2017-04-29
Dr Pieter Groenewald

“Noudat pres. Zuma die Wysigingswetsontwerp op die Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) onderteken het, moet Zuma se finansies eerste ondersoek word. Die ondertekening is nie goeie nuus vir Zuma en sy vriende wat deel is van die staatskaping nie. Dit is duidelik dat Zuma alles in sy... Read more


Court ruling over nuclear power shows there was a snake in the grass with the agreement

2017-04-26
Adv Anton Alberts

The Western Cape High Court finding that almost all processes of the government's nuclear power agreement with Russia and other countries was illegal and unconstitutional, shows conclusively that the process in all probability was fraught with irregularities, says Adv. Anton Alberts, the FF Plus'... Read more


South Africa is starting to pay the price for Zuma’s disastrous trampling of the country’s economy

2017-04-26
Adv Anton Alberts

Sibanye Gold's announcement that they will no longer invest in South Africa because of problems in government, policy uncertainty and rhetoric against big businesses, is proof of the damage president Jacob Zuma and the ANC are causing the country’s economy, said Adv. Anton Alberts, the FF... Read more


VF Plus verwelkom Tshwane-polisiehoof se afdanking, maar vra OB vir ondersoek

2017-04-26
Awie Erasmus

Die VF Plus is tevrede met die afdanking van Tshwane se metropolisiehoof, Steven Ngobeni.

Awie Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het egter daarop gewys dat die VF Plus reeds in die begin van 2016 ʼn klag by die Openbare Beskermer ingedien het wat Ngobeni betrek.

“Die... Read more


White South Africans not really free on Freedom Day

2017-04-26
Dr Pieter Groenewald

Freedom Day is celebrated by giving recognition to the Constitution which is supposed to guarantee freedom to everyone in South Africa. The ANC government has, however, through oppressive racial laws and hurtful statements against whites created a new oppression under which the white people of the... Read more


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 137 138 »