Latest News

​ Kan Mangaung (Bloemfontein) Vlak 3-waterbeperkings bestuur?

2018-03-01
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom vlak-3 waterbeperkings wat vandag deur die Mangaung-metroraad goedgekeur is, maar is nie seker of die metro daartoe in staat is om besparingsmaatreëls effektief te implementeer en bestuur nie.

Die raad is meegedeel dat indien dit nie binne die volgende 21 dae genoeg... Read more


VF Plus finaliseer plan teen grondwetwysigings

2018-03-01
Dr Pieter Groenewald

Die mosie ten opsigte van onteiening sonder vergoeding wat vandeesweek in die parlement aanvaar is, bedreig alle vorme van eiendomsreg, hetsy roerend, onroerend, intellektueel en andersins, en sal ekonomiese groei en vooruitgang in Suid-Arika op die ergste wyse denkbaar knel. 

Die VF Plus sal ... Read more


​ VF Plus sal Mahumapelo by sy beloftes oor korrupsiebekamping hou

2018-02-27
Die Redaksie

Die VF Plus sê die premier van Noordwes, mnr. Supra Mahumapelo, se provinsiale openingsrede was vol mooi beloftes van leefstylondersoeke, bekamping van en ondersoeke na korrupsie, spoedige optrede teen amptenare en politici wat hulself aan sulke gedrag skuldig maak en vele meer en die VF Plus ... Read more


VF Plus het gemengde gevoelens oor Gauteng se provinsiale rede

2018-02-27
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng het vandag gedeeltes van die premier, David Makhura, se provinsiale rede verwelkom, maar was ook teleurgesteld dat sekere kritieke sake nie aangespreek is nie.

Die premier het in sy toespraak probleme uitgewys wat kritiek belangrik vir die provinsie is. Die VF Plus hoop die... Read more


​ VF Plus by weg van Ace se afskeidspartytjie

2018-02-27
Die Redaksie

Die VF Plus is van mening dat Vrystaat se 2018-provinsiale rede niks minder sal wees nie as ‘n oordrewe afskeidspartytjie vir Ace Mahashule wat nie die ANC se mislukkings onder hom sal reflekteer nie.

Om hierdie rede sal die VF Plus die rede wat Disndagaand in Parys deur Magashule gelewer... Read more


​ VS-LUR en maatskaplike dienste gee bloot nie vir armes om nie

2018-02-22
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het die Vrystaatse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Limakatso Mahasa, dringend versoek om agterstallige subsidies aan nie-regerinsgorganisasies (NGO’s) uit te betaal.

Die departement sloer sedert 2015 om subsidies aan die NGO, Engo te betaal weens die feit dat 'n... Read more


Begroting wys hoe groot Suid-Afrika se finansiële verknorsing is

2018-02-22
Die Redaksie

The FF Plus is of opinion that South Africa’s National Budget, announced by Finance Minister Malusi Gigaba earlier today, is in many respects disappointing and highlighted the seriousness of the country’s financial problems.

 Pieter Groenewald, FF Plus leader, says the minister... Read more


SONA: No credit given to white youth

2018-02-21
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa’s reference to the privilege of white youth and Affirmative Action (AA) and Black Economic Empowerment (BEE) shows that he clearly does not understand the argument for equal rights for all in South Africa," says Pieter Groenewald, FF Plus leader

"Ramaphosa’s... Read more


SA betaal nou die prys vir jarelange misbruik van polisie se intelligensie-strukture

2018-02-21
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus (VFPlus) sê die aanval op die Ngcobo-polisiekantoor in die Oos-Kaap waarin vyf polisielede en ʼn oud-soldaat dood is, is ‘n bewys dat misdadigers nie meer bang is vir die polisie nie en dat georganiseerde misdaad besig is om handuit te ruk .

Die VF Plus leier,... Read more


Hoe het ons in die Zuma-gemors beland?

2018-02-19
Die Redaksie

Hoe het ons in die Zuma-gemors beland? Kan dit weer gebeur en wie se skuld was dit? Dr Pieter Mulder, voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, sê dit is die ANC en spesifiek Thabo Mbeki se skuld asook die ANC se grondwet. 

Hoekom Thabo Mbeki?

President Mandela het onder druk en... Read more


« 1 2 ... 7 8 9 10 11 ... 41 42 »