Latest News

Uitstalling in Nasionale Kunsmuseum skok

2017-01-13
Dr Pieter Groenewald

ʼn Uitstalling in die Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad wat slegs bestaan uit die kwetsende woorde ‘Fuck White People’ is onverantwoordelik en die VF Plus doen ʼn beroep op die museum om dit sonder meer te verwyder, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

Volgens dr.... Read more


ANC is die olifant in die onderwyskamer met swak bestuur en aftakeling van moedertaalonderrig

2017-01-05
Adv Anton Alberts

Aan alle matrikulante wat die pas afgelope eksamen geslaag het, en veral aan dié wat deur harde werk top-prestasies behaal het nieteenstaande ʼn gebrekkige onderwysstelsel, wil die VF Plus geluk sê en aan hulle voorspoed toewens met hul toekoms, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus... Read more


VF Plus-leier besoek slagoffer van plaasaanval in hospitaal

2016-12-27
Dr Pieter Groenewald

Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Groenewald, het vanmiddag Joe Astle, ʼn slagoffer van die plaasaanval op Kersdag buite Leeudoringstad, in die Tshepong-hospitaal by Klerksdorp besoek.

Gister was daar ʼn poging om Astle en sy moeder Karin Nel na die Life Anncron-kliniek in Klerksdorp... Read more


Kersfeesboodskap – 2016

2016-12-21
Dr Pieter Groenewald

Die jaar 2016 is byna iets van die verlede. Elkeen het sekerlik persoonlike uitdagings in die jaar gehad waarvan sommiges suksesvol oorwin en ander teleurstellend verloor is.

In die Suid-Afrikaanse politieke landskap, en ook in die wêreld, is daar baie onsekerhede wat twyfel in die gemoedere ... Read more


Reconciliation Day: Recognize and respect differences

2016-12-16
Dr Pieter Groenewald

Afrikaner people have a constitutional right to celebrate their culture and heritage. The commemoration of 16 December is seen by most Afrikaners as the Covenant within the context of a vow taken in 1838. Reconciliation and the annual commemoration of the 1838 vow are not mutually exclusive. Trying ... Read more


EFF gooi brandende vuurhoutjies in gras met uitsprake oor grond

2016-12-01
Dr Pieter Groenewald

Die EFF wil nie hê daar moet sensitiwiteit wees as hulle sê wittes het grond gesteel nie. Maar hulle raak ongelukkig as hulle op die leuen gewys word. Hulle moet besef hulle gooi brandende vuurhoutjies in die gras met hierdie soort uitsprake, sê dr. Pieter Groenewald, leier van... Read more


Zuma hou ANC gyselaar

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

Dit is duidelik dat pres. Zuma die ANC gyselaar hou met die dreigement van skeuring indien die party van hom ontslae sou raak,” sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

In reaksie op die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se uitlatings oor die mosie van wantroue teen... Read more


ANC government must be blamed for financial problems of higher education

2016-11-29
Dr Pieter Groenewald

There is no such thing as free higher education. There could well be a perception that it is free if students do not pay tuition fees, but this is not so as somebody will in the end, and it that is the taxpayers, Dr. Pieter Groenewald, Leader of the FF Plus said.

Dr. Groenewald says universities... Read more


VF Plus wys nuwe leierskap aan

2016-11-12
Dr Pieter Groenewald

Dr. Pieter Groenewald, voormalige voorsitter van die VF Plus, is vandag aangewys as nuwe leier van die VF Plus wat die party met ʼn sterk leierskapspan na die volgende algemene verkiesing in 2019 en daarna moet lei. Adv. Anton Alberts is in sy plek as voorsitter van die party aangewys.

Dr.... Read more


Mulder nie verder as leier beskikbaar nie

2016-11-12
Dr Pieter Mulder

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, het homself nie weer as leier verkiesbaar gestel op die party se driejaarlikse verkiesingskongres wat hierdie naweek in Johannesburg plaasvind nie. Die party sal nou by die vergadering ʼn nuwe leier moet aanwys.

Dr. Mulder is vanjaar 15 jaar lank leier van die VF... Read more


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 21 22 »