Latest News

VF Plus veroordeel Makhura se oproep oor interdikte

2018-03-14
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng veroordeel teen sterkste premier David Makhura se skielike oproep Dinsdag dat alle munisipaliteite, provinsiale departemente en grondeienaars gereed moet staan met interdikte om die onwettige gryp van grond te beveg.

Makhura het reeds met sy provinsiale rede vroeër... Read more


Kurator moet ondersoek instel na lenings van VBS

2018-03-14
Die Redaksie

Daar hang vrae oor die geldigheid van lenings wat VBS Mutual Bank, voorheen bekend as die Venda Bouvereniging, aan kliënte toegestaan het aangesien die bank, strydig met wetgewing, glo beleggings van 21 munisipaliteite aanvaar het.

Munisipaliteite word ingevolge die Wet op Munisipale... Read more


VF Plus gryp in by onwettige uitsettingspoging

2018-03-14
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng het ʼn inwoner van Pretoria te hulp gesnel wat die afgelope naweek ʼn dertig dae-uitsettingskennisgewing van die Gautengse departement van infrastruktuurontwikkeling ontvang het.

Die persoon, wat sedert 1990 op die eiendom woon, is aangesê om die eiendom te verlaat... Read more


Ntombela mag nie provinsie soos COGTA bestuur nie

2018-03-14
Die Redaksie

Die aankondiging dat Sisi Ntombela, huidige LUR van samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) en voormalige LUR van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie die aangewese premierskandidaat vir die Vrystaat in Ace Magashule se plek is, word met omsigtigheid ontvang. 

"Enige... Read more


FF Plus makes a breakthrough with president’s concession regarding police action during illegal land occupation

2018-03-14
Die Redaksie

The police cannot simply stand by and look on while land is being illegally invaded and occupied. It is illegal and the police must take action and arrest the transgressors.

On Wednesday during question time in parliament, Pres. Cyril Ramaphosa made this very important concession in response to a... Read more


Haatspraak is die gevolg van aanranding op ‘n onderwyser in Emfuleni

2018-03-13
Die Redaksie

Die VF Plus neem met skok en afgryse kennis van die aanranding van ‘n onderwyseres deur ‘n leerder van die Drie Riviere Hoërskool in Emfuleni (Vereeniging).

Die party eis gevolglik die onmiddellike skorsing van die leerder.

"Hierdie voorval dien as konkrete bewys dat die... Read more


NWU volg in voetspore van UV en UP met Afrikaans

2018-03-13
Die Redaksie

"Die Noordwes Universiteit (NWU) volg in die voetspore van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Universiteit van Pretoria (UP) met hulle taalbeleid oor Afrikaans. Die visekanselier prof. Dan Kgwadi is skynheilig as hy alumni probeer gerus stel dat die NWU se beleid veeltalig sal bly. Dit... Read more


VF Plus sorg dat R28-ompad weer veilig is

2018-03-13
Die Redaksie

Die Gautengse departement vir paaie en vervoer het Maandagoggend (12 Maart 2018) gehoor gegee aan die VF Plus se versoek om die ompad, wat tans gebruik word terwyl die R28 herstel word, te beveilig.

Motoriste word gedwing om  ‘n ompad van 15 kilometer verby Hillshaven te volg wat later... Read more


ANC-regering teiken nou alle beelde

2018-03-13
Die Redaksie

Indien die regering die aanbevelings van die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, aanvaar, gaan alle standbeelde wat voor 1994 opgerig is, nou finaal uit die openbare oog verwyder word.

Hy het gesê die ‘volgehoue openbare teenwoordigheid’ daarvan is vir die... Read more


Plaaslike owerhede moet optree teen onwettige grondbesetting

2018-03-12
Die Redaksie

"Plaaslike owerhede se wetstoepassers moet onverwyld optree teen onwettige grondbesetting," sê Jaco Mulder, Gautengse leier van die VF Plus.

 Dit volg nadat grondgrype die afgelope dae op verskeie plekke binne die jurisdiksiegebiede van die Johannesburg- en Tshwane-metrorade in Gauteng... Read more


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 ... 41 42 »