Latest News

Vrystaatse begroting stel teleur

2018-03-15
Die Redaksie

Vrystaat se koffers is leeg en dit wat wel beskikbaar is vir departemente en munisipaliteite, moet behoorlik toegewys en bestuur word.

"Die nuut voorgestelde mediumtermyn begroting vir die tydperk tot 2021 doen nie veel om die kernprobleme in die provinsie aan te spreek en te verbeter nie,"... Read more


VF Plus vra dat Midvaal-waardasierol hersien word.

2018-03-14
Die Redaksie

Die VF Plus doen ʼn dringende beroep op die Midvaal-stadsraad om grondwaardasies te hersien aangesien sekere onderontwikkelde gebiede oor geëvalueer is.

Die waardasierol het onlangs tydens ʼn geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering (GOP) by Laerskool Voorwaarts in ʼn vurige debat... Read more


Government to blame for shortage of well-trained doctors in SA

2018-03-14
Die Redaksie

The blame for the shortage of enough well-trained doctors in South Africa must be put squarely on the shoulders of the ANC government, who is putting obstacles in prospective doctors’ way instead of helping to improve the situation.

During a debate in die national assembly on Tuesday,... Read more


Hernubare krag: NUMSA saboteer SA

2018-03-14
Die Redaksie

Die aankondiging dat die regering en Eskom tot NUMSA se eis toegestem het om hernubare kragkontrakte weer te vertraag, saboteer die ekonomie en omgewing van Suid-Afrika.

Dié vakbond beweer dat werksgeleenthede in die slag gaan bly en dat verbruikers meer vir krag gaan betaal as die... Read more


VF Plus veroordeel Makhura se oproep oor interdikte

2018-03-14
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng veroordeel teen sterkste premier David Makhura se skielike oproep Dinsdag dat alle munisipaliteite, provinsiale departemente en grondeienaars gereed moet staan met interdikte om die onwettige gryp van grond te beveg.

Makhura het reeds met sy provinsiale rede vroeër... Read more


Kurator moet ondersoek instel na lenings van VBS

2018-03-14
Die Redaksie

Daar hang vrae oor die geldigheid van lenings wat VBS Mutual Bank, voorheen bekend as die Venda Bouvereniging, aan kliënte toegestaan het aangesien die bank, strydig met wetgewing, glo beleggings van 21 munisipaliteite aanvaar het.

Munisipaliteite word ingevolge die Wet op Munisipale... Read more


VF Plus gryp in by onwettige uitsettingspoging

2018-03-14
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng het ʼn inwoner van Pretoria te hulp gesnel wat die afgelope naweek ʼn dertig dae-uitsettingskennisgewing van die Gautengse departement van infrastruktuurontwikkeling ontvang het.

Die persoon, wat sedert 1990 op die eiendom woon, is aangesê om die eiendom te verlaat... Read more


Ntombela mag nie provinsie soos COGTA bestuur nie

2018-03-14
Die Redaksie

Die aankondiging dat Sisi Ntombela, huidige LUR van samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) en voormalige LUR van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie die aangewese premierskandidaat vir die Vrystaat in Ace Magashule se plek is, word met omsigtigheid ontvang. 

"Enige... Read more


FF Plus makes a breakthrough with president’s concession regarding police action during illegal land occupation

2018-03-14
Die Redaksie

The police cannot simply stand by and look on while land is being illegally invaded and occupied. It is illegal and the police must take action and arrest the transgressors.

On Wednesday during question time in parliament, Pres. Cyril Ramaphosa made this very important concession in response to a... Read more


Haatspraak is die gevolg van aanranding op ‘n onderwyser in Emfuleni

2018-03-13
Die Redaksie

Die VF Plus neem met skok en afgryse kennis van die aanranding van ‘n onderwyseres deur ‘n leerder van die Drie Riviere Hoërskool in Emfuleni (Vereeniging).

Die party eis gevolglik die onmiddellike skorsing van die leerder.

"Hierdie voorval dien as konkrete bewys dat die... Read more


« 1 2 ... 4 5 6 7 8 ... 41 42 »