Latest News

Verkeerde stembriewe: Wyk in Metsimaholo moet weer stem

2017-12-01
Die Redaksie

Kiesers in Wyk 1 in Metsimaholo (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville) in die Vrystaat sal moontlik weer moet stem nadat verkeerde stembriewe tydens die afgelope week se verkiesing in die wyk gebruik is.

Inwoners van Metsimaholo het Woensdag die geleentheid gekry om ‘n nuwe munisipale raad... Read more


New model for funding of political parties will promote democracy and transparency

2017-12-01
Die Redaksie

The Freedom Front Plus says the creation of a central multiparty fund from which all parties will benefit, based on a specific model, from donations by companies and the public, is a step in the right direction

"The proposal for a new model for the funding of political parties will promote... Read more


VF Plus jegleier waarsku internasionale gemeenskap teen diskriminasie teen minderhede

2017-12-01
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus Jeugleier, Tammy Wessels, besoek tans Genève waar sy aan die  Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies deelneem. Wessels het in haar toespraak gewaarsku teen die marginalisering ten opsigte van ras, etnisiteit, ekonomiese deelname, kwotas en  en ... Read more


Wessels volg Dr Mulder op

2017-12-01
Die Redaksie

Wouter Wessels is Vrydag as die VF Plus se nuwe parlementslid in die plek van dr. Pieter Mulder aangewys.

Mulder het Donderdag, na byna dertig jaar as parlementslid, sy uitrede aangekondig.

Wessels, voorheen lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewer, is 32 jaar oud en is die afgelope twaalf... Read more


Die VF Plus sal veg vir die regte van die belastingbetaler in Metsimaholo

2017-11-28
Die Redaksie


​"Stem vir die enigste party wat Metsimaholo se belange dra en nie bereid is om sy beginsels en beleid prys te gee ter wille van politieke gewin nie," sê Jan van Niekerk, VF Plus-leier in die Vrystaat in aanloop tot die verkiesing in Metsimaholo (Sasolburg, Oranjeville en Deneysville).... Read more


ANC-leierskapsverkiesing: Dlamini-Zuma of Ramaphosa?

2017-11-27
Die Redaksie

Die ANC se leierskapskonferensie (16 tot 20 Desember) in Gauteng kan verreikende gevolge vir Suid-Afrika inhou. Die stryd om die leierskap tussen Cyril Ramaphosa en Nkosazana Dlamini Zuma bring 'n einde aan 'n Zuma-era wat die ANC eerder sal wil vergeet. Maar wat lê voor vir Suid-Afrika onder ... Read more


Belastingvriendelike sones sal ekonomiese groei in JHB aanwakker.

2017-11-24
Die Redaksie

11/24/2017 8:52:36 AM

Johannesburg oorweeg die skepping van belastingvriendelike sones om ekonomiese groei aan te wakker.

 

Franco de Lange, VF Plus-raadslid en voorsitter van die Artikel 79-komitee vir ekonomiese ontwikkeling vir die stad, sê dié konsep word... Read more


FF Plus welcomes Robert Mugabe’s decision to resign

2017-11-21
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus commends the peaceful process that transpired in Zimbabwe and that lead to the decision of the former president, Robert Mugabe, to resign. It seems like he has finally come to realise the true state of affairs in the country, says Dr Pieter Groenewald, leader of the FF Plus.

Dr... Read more


Bloemfontein-waterkrisis: VF Plus lê klag teen burgemeester, stadsbestuurder

2017-11-21
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die Vryheidsfront Plus het vandag 'n strafregtelike klag gelê teen die Mangaung-metroraad se uitvoerende burgemeester, Olly Mlamleli en die waarnemende stadsbestuurder, adv. Tankiso Mea, weens die voortslepende waterkrisis wat Bloemfontein die afgelope week lamlê. (Foto meegaande)

... Read more

FF Plus, Gauteng Premier and police’s discussion of crime and farm murders result in positive action

2017-11-16
Dr Pieter Groenewald

A discussion between the FF Plus and the leadership of Gauteng, that focused on crime and farm murders in particular, reached a positive outcome as the FF Plus’s plans to address the problems by means of joint actions was accepted in principle and the governmental leadership agreed to execute ... Read more


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 28 29 »