Latest News

Nuwe VF Plus-LPW opgewonde om haar gemeenskap te dien

2017-12-07
Die Redaksie

Tammy Wessels is vandag as die nuwe wetgewerlid (LPW) van die VF Plus in die Vrystaat ingehuldig.

Wessels is opgewonde om in haar nuwe posisie die gemeenskap te dien, ‘n daadwerklike waghondfunksie te vervul en die ANC-regering aanspreeklik te hou.

Haar passie is die bemagtiging van die... Read more


Kabinet kry F en afgegradeer na 'rommelstatus'

2017-12-06
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede van die kabinet ʼn F-druippunt te gee.

Die VF Plus meen dat die afsonderlike ministers as lede van die kabinet, kollektief verantwoordelikheid moet neem vir hoe die land regeer is en nie net... Read more


Straf burgemeesters en amptenare wat nie vir water en dienste betaal nie

2017-12-06
Die Redaksie

Die tyd het aangebreek dat burgemeesters en munisipale bestuurders se salarisse opgeskort word by munisipaliteite waar water en ander dienste gesny word weens die nie-betaling daarvan, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

“Ek het ʼn brief gerig aan min. Mokonyane, waarin ek... Read more


Petrolprys: duur Desember dreig

2017-12-05
Die Redaksie

Die prys van petrol styg om middernag met 71 c per liter.

Die departement van energiesake het vroeër ook aangedui dat gebruikers van diesel tussen 73 en 78 sent per liter meer sal opdok.

Volgens die departement volg die brandstofverhoging op die swakker vertoning van die Rand teenoor die... Read more


Water: Skuld is nie betalende inwoners se probleem nie

2017-12-05
Die Redaksie

“Die departement van waterwese se dreigement om Vrystaatse munisipaliteite wat waterrrade nagenoeg R3 miljard skuld se water af te sny, is ʼn klap in die gesig van betalende inwoners,” sê Jan van Niekerk, VF Plus-leier in die Vrystaat.

Die departement dreig tans om watertoevoer na... Read more


Veelparty-koalisie stuit ANC in Johannesburg

2017-12-04
Die Redaksie

Die veelparty-regering in Johannesburg het die ANC Vrydagaand in sy spore gestuit toe hulle ʼn mosie van wantroue teen die burgemeester en speaker suksesvol afgeweer het met die steun van die VF Plus en ander koalisievennote,

Die mosie van wantroue teen die speaker is afgestem met ʼn meerderheid van ... Read more


Honderde vakante poste "wys disfunksionele onderwys"

2017-12-04
Die Redaksie

Teen die einde van September vanjaar was daar altesame 580 vakante onderwysposte by skole in Gauteng, almal daarvan op bestuursvlak wat ʼn sterk aanduiding is hoe disfunksioneel onderwys in dié provinsie tans is. 

In antwoord op ʼn geskrewe parlementêre vraag deur adv. Anton... Read more


Verkeerde stembriewe: Wyk in Metsimaholo moet weer stem

2017-12-01
Die Redaksie

Kiesers in Wyk 1 in Metsimaholo (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville) in die Vrystaat sal moontlik weer moet stem nadat verkeerde stembriewe tydens die afgelope week se verkiesing in die wyk gebruik is.

Inwoners van Metsimaholo het Woensdag die geleentheid gekry om ‘n nuwe munisipale raad... Read more


New model for funding of political parties will promote democracy and transparency

2017-12-01
Die Redaksie

The Freedom Front Plus says the creation of a central multiparty fund from which all parties will benefit, based on a specific model, from donations by companies and the public, is a step in the right direction

"The proposal for a new model for the funding of political parties will promote... Read more


VF Plus jegleier waarsku internasionale gemeenskap teen diskriminasie teen minderhede

2017-12-01
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus Jeugleier, Tammy Wessels, besoek tans Genève waar sy aan die  Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies deelneem. Wessels het in haar toespraak gewaarsku teen die marginalisering ten opsigte van ras, etnisiteit, ekonomiese deelname, kwotas en  en ... Read more


« 1 2 3 4 5 6 ... 28 29 »