Latest News

Hooggeregshof-beslissing oor Hoërskool Overvaal is bemoedigend

2018-01-16
Die Redaksie

Die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat die Hoërskool Overvaal nie 55 Engelstalige leerlinge hoef in te neem nie is bemoedigend en wys opnuut dat die politieke speletjies van die Gautengse onderwysdepartement net skade bring vir wit en swart ouers en leerlinge, sê adv. Anton ... Read more


Polisie, gemeenskap en georganiseerde landbou moet keer dat plaasaanvalle nie Wes-Kaap toeneem nie

2018-01-16
Die Redaksie

Die afgelope naweek se aanval op ʼn bejaarde plaasvrou van Stellenbosch is skokkend en die polisie en die gemeenskap van die Wes-Kaap moet hande vat om te sorg dat plaasaanvalle nie ook ʼn algemene verskynsel in dié provinsie word nie, sê dr. Corné Mulder, die VF Plus se leier in... Read more


Vrystaat kan nie Dag-Zero vir water bekostig nie

2018-01-16
Die Redaksie

“Vrystaatse munisipaliteite kan dit nie bekostig om ‘n "Dag-Zero" vir water te ervaar nie en munisipaliteite en die provinsiale regering het ‘n verantwoordelikheid om toe te sien dat water so ver as moontlik vir inwoners beskikbaar bly," sê Tammy Wessels, VF Plus wetgewerlid ... Read more


Instituut vir Rasseverhoudinge steun VF Plus-standpunt oor onteiening sonder

2018-01-16
Die Redaksie

Artikel 25 van Suid-Afrika se Grondwet maak dit duidelik dat eiendom nie tot grond beperk is nie, en enige veranderinge aan dié artikel kan eiendomsreg in Suid-Afrika ernstig in die gedrang bring en die ekonomie geweldige skade aandoen, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF... Read more


Voorbeeld moet van ANC-LP gemaak word wat vir veediefstal gevang is

2018-01-16
Die Redaksie

Mapule Veronica Mafolo, ʼn ANC-parlementslid van Noordwes, is Vrydag deur die Vryburgse veediefstal-eenheid by die dorp se veilingkrale vasgetrek. Sy en twee mede-beskuldigdes is in hegtenis geneem vir die diefstal van twee kalwers wat hulle vermoedelik by die veiling van die hand wou sit.

Die ANC... Read more


Selebano gaan nie vervolging vryspring nie

2018-01-16
Die Redaksie

Met die aankondiging dat die geskorste hoof van die Gautengse gesondheidsdepartement, Barney Selebano, bedank het, het die VF Plus dit baie duidelik gemaak dat mnr. Selebano nie vervolging sal vryspring nie, sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in Gautengse wetgewer.

 “Mnr. Selebano... Read more


Meer moet gedoen word om aanvalle op mense in en om Kaapstad te keer

2018-01-16
Die Redaksie

Die groot toename in aanvalle op stappers, strandgangers en fietsryers in en om Kaapstad is uiters onrusbarend en die VF Plus doen ʼn beroep op die polisie en stadsowerhede om veral bekende gevaargebiede te beveilig, sê Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir die Stad Kaapstad.

... Read more

FOTO: TIMESLIVE

VF Plus verwelkom besluit om Mdluli af te dank

2018-01-16
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Fikile Mbalula, om Suid-Afrika se geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, se dienste te beëindig en sodoende die geleentheid skep vir ʼn nuwe, permanente aanstelling in dié pos, sê dr. Pieter... Read more


Manamela wil ook nou vervolging ontduik

2018-01-15
Die Redaksie

Die bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ʼn bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy, sê ... Read more


Zuma soos 'n kat op 'n warm sinkplaat met kommissie van ondersoek na staatskaping

2018-01-10
Die Redaksie

President Jacob Zuma se aanwysing van ʼn regterlike kommissie van ondersoek na staatskaping soos bepaal deur die verslag van die vorige Openbare Beskermer (OB), Thuli Madonsela, word verwelkom, maar dit is nogtans duidelik ʼn desperate poging van pres. Zuma om polities te oorleef en nie herroep te... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 28 29 »