Latest News

VF Plus loods petisie om Vanderkloofdam se naam te behou

2018-05-16
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het ‘n petisie geloods om die Vanderkloofdam se naam te behou en versoek belanghebbendes om dit te teken uit protes teen ‘n beplande naamsverandering.

Die Interministeriële Komitee vir die eeufeesjaar van oudpresident Nelson Mandela het vroeër... Read more


Regeringsinmenging kniehalter ekonomie

2018-05-16
Die Redaksie

Te veel inmenging van die ANC-regering met gepaardgaande skadelike beleid laat Suid-Afrika se ekonomie geen ruimte toe om te groei nie.

Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en parlementêre woordvoerder vir Handel en Nywerheid het Disndag tydens dié departement se begrotingsdebat in die... Read more


Planne sonder politieke wil sal nie help om plaaslike regering te verbeter nie

2018-05-16
Die Redaksie

"Programme met welluidende name en uitsprake oor vordering en sukses sal niks help om die waarheid te verbloem dat Suid-Afrika se munisipaliteite in ʼn diepgaande krisis is nie," het Wouter Wessels, VF Plus parlementêre woordvoerder vir samewerkende regering en tradisionele sake gesê.

... Read more

Gordhan kan Transnet-pensioenarisse so help

2018-05-16
Die Redaksie

Verlede jaar het die VF Plus die departement van openbare ondernemings vergelyk met ʼn verrottende karkas wat deur ʼn skool piranhas vleis van been gestroop word.

"Staatskapers het voorheen straffeloos opgetree sonder dat hulle eens veel moeite gedoen het om hul handewerk weg te steek nie. Nou... Read more


Gesondheidsdienste in Suid-Afrika gaan daagliks agteruit

2018-05-16
Die Redaksie

"Die siek mense van Suid-Afrika ly toenemend onder die land se gesondheidsdienste wat agteruit gaan. Die oplossing hiervoor lê nie in Kuba of die nasionale gesondheidversekeringsplan (NGV) nie.  Dit lê in ʼn regering wat vir sy mense omgee," sê Wouter Wessels, VF Plus... Read more


FF Plus wins victory for residents regarding erroneous accounts

2018-05-15
Die Redaksie

The FF Plus won a victory on behalf of the community of the Ngwathe Municipality (Parys, Heilbron, Vredefort, Edenville and Koppies). The Public Protector (PP) decided in favour of the residents in a dispute over disproportionate municipal accounts and the municipality must now write off the said... Read more


Growing unemployment the result of ANC government’s economic policy

2018-05-15
Die Redaksie

"In 1994, 3,7 million people in South Africa were unemployed.  The ANC’s motto was: “Work, work, work”. Today, 9,4 million people are unemployed and they are blaming Apartheid. The only conclusion one can draw is that there is something seriously amiss with the ANC... Read more


Land reform: ANC misleading SA

2018-05-14
Die Redaksie

Pieter Groenewald, FF Plus leader, says the state has enough land for redistribution and is being dishonest with the people of South Africa when it says that expropriation without compensation is needed to make the process of land reform possible.

During the budget debate of department of Rural... Read more


Failed Gauteng government offers its people no protection

2018-05-14
Die Redaksie

"The Gauteng government has failed its people as the wave of farm murders in the province continues to rise with two elderly couples who were murdered on their respective farms on Sunday," Jaco Mulder says.

One elderly couple was found murdered on their farm in the Orange Farm region in die Vaal... Read more


Nasiebou kan nie deur wette afgedwing word nie

2018-05-11
Die Redaksie

Nasiebou in Suid-Afrika misluk, en die ANC-regering se poging om deur wetgewing mense te dwing om na mekaar uit te reik, sal nie slaag nie," het Wouter Wessels, parlementê woordvoerder vir kuns en kultuur tyden dié departement se begrotingsdebat Woensdag gesê.

Wessels sê... Read more


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 54 55 »