Latest News

Korrupsie en bedrog ware probleem by laboratoriumdienste

2018-04-26
Die Redaksie

Blote veranderings aan ʼn wet sal nie die probleme by Suid-Afrika se nasionale gesondheids-laboratoriumdienste oplos nie.

"Daar moet ʼn politieke wil wees om dié belangrike diens reg te ruk. Slegte elemente moet strafregtelik aangekla word en bekwaamheid moet voorop gestel word," sê... Read more


Vrystaatse departement van samewerkende regering versaak munisipaliteite

2018-04-25
Die Redaksie

"Dit is die departement van samewerkende regering se plig om toe te sien dat die provinsie se munisipaliteite behoorlik bestuur en ondersteun word. Die departement moet verseker dat inwoners van elke munisipaliteit behoorlike dienslewering ontvang. Dit gebeur egter nie," sê Tammy Wessels, VF... Read more


Toestand van paaie in die Vrystaat bedreig lewens

2018-04-25
Die Redaksie

"Die toestand van die Vrystaatse paaie bedreig die lewens van padgebruikers en die ekonomiese vooruitgang van die provinsie," sê Tammy Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaat.

"Menige paaie wat belangrike roetes vir ekonomiese aktiwiteit en toerisme is, is in ‘n haglike toestand," het... Read more


ANC-regering nie in staat om sy eie planne oor mariene-bestuur uit te voer nie

2018-04-25
Die Redaksie

Die regering se planne om die land se marienebronne beter te bestuur is prysenswaardig, maar ondervinding het al male sonder tal gewys dat die ANC-regering nie bevoeg is om sy eie planne behoorlik uit te voer nie.

"Die Wetsontwerp op Mariene-Omgewingsbeplanning het prysenswaardige doelwitte en is... Read more


Grandiose planne, maar basiese vervoer misluk

2018-04-25
Die Redaksie

Die ANC-regering blink uit met die opstel van grandiose planne, maar wanneer dit by die uitvoering daarvan kom is die mislukkings skouspelagtig soos by openbare vervoer waar die private taxibedryf toenemend as vervoermiddel vir die massas gebruik word terwyl die land se treindienste tot stilstand... Read more


Transnet-pensioenarisse se stryd is ‘n geloofsaak

2018-04-25
Die Redaksie

Die VF Plus is verheug oor vandag se Grondwethof-uitspraak ten gunste van die Transnet-pensioenarisse aangesien die aangeleentheid vir die sowat 40 000 verarmde pensioentrekkers, wat groot lyding deurgaan, ʼn geloofsaak geword het.

Die VF Plus wil in besonder dankie sê vir die goeie werk wat... Read more


FF Plus request public protector to investigate allegations of corruption by Supra Muhamapelo

2018-04-24
Die Redaksie

The FF Plus requested the Public Protector (PP), Adv Busisiwe Mkhwebane, to investigate allegations of extensive corruption and fraud in which the North West Premier, Mr Supra Mahumapelo, is implicated.

"Allegations in the media last week that cattle to the value of more than a million rand, which ... Read more


VF Plus veroordeel plaasaanval op Chrissiesfontein, Midvaal

2018-04-19
Die Redaksie

Die VF Plus veroordeel die grusame aanval op Mike Bonnette, ‘n plaasboer van Chrissiesfontein in die Midvaal-distrik. 

Bonnet is ‘n boer wat onder andere op eie koste ‘n skool vir  plaaslike minder bevoorregte kinders laat bou het en heelwat opheffingswerk onder die... Read more


Mahikeng: ANC en Supra saam met betogers skuldig

2018-04-19
Die Redaksie

Onluste weens betogings in Mahikeng waar inwoners die bedanking eis van die Noordwes-premier, Supra Mahumapelo, wys die vlak van skade wat die ANC die provinsie berokken," sê Fanie du Toit, VF Plus-provinsiale onderleier in Noordwes.

"Die VF Plus neem kennis van en is bekommerd oor... Read more


Mlamleli bang vir openbare vergadering oor water in Bloemfontein

2018-04-19
Die Redaksie

"Die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metroraad, Olly Mlamleli, is duidelik bang vir ‘n openbare vergadering met inwoners van Bloemfontein oor waterprobleme in die stad, waarskynlik omdat sy geen antwoorde op hul vrae sal hê nie," sê Elizabeth Snyman-Van Deventer, VF... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 41 42 »