Latest News

Kapitaalbesteding in Midvaal straf getroue belastingbetalers

2018-07-12
Die Redaksie

Die DA-geleide Midvaal-stadsraad (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) bestee toenemend meer fondse uit die munisipaliteit se kapitale begroting in onderpresterende wyke terwyl in sommige gevalle nie ʼn sent bestee word in wyke waar inwoners tradisioneel getroue betalers van dienste ... Read more


658 polisiedossiere sedert 2013 vermis geraak en net agt mense is vervolg

2018-07-12
Die Redaksie

In wat dui op grootskaalse korrupsie het altesame 658 polisiedossiere sedert 2013 van die polisie se speurtakke regoor die land vermis geraak terwyl net agt persone, van wie vyf polisielede, aangekla en vervolg is.

Dit is ʼn skokkende aanduiding van die polisie se onvermoë om hierdie soort... Read more


Nuwe Vrystaatse premier, selfde ANC-geraamtes van korrupsie

2018-07-11
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag 'n klag by die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, aanhangig gemaak en versoek dat sy ondersoek moet in stel na bewerings dat die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela se seuns, Sibusiso en Duduza Ntombela, onregverdig bevoordeel is met tendertoekennings in die... Read more


ANC wys sy oneerlikheid oor grondonteiening: Dit is gemik teen wittes

2018-07-09
Die Redaksie

President Cyril Ramaphosa se onderneming dat die Zoeloe-koning se Ingonyama-trustgronde nie beskou word as deel van die proses van onteiening sonder vergoeding nie, skep gevaarlike dubbele standaarde oor die aangeleentheid," sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

Groenewald sê hierdie ... Read more


Slegs een nuwe Afrikaanse skool in Gauteng is onaanvaarbaar

2018-07-05
Die Redaksie

Terwyl meer as 10% van Gauteng se bevolking Afrikaans as eerste taal gebruik, is daar sedert 2014 uit die 52 nuwe skole wat in die provinsie gebou is, slegs een wat Afrikaans as onderrigmedium bied. Slegs sewe van die nuwe skole bied onderrig in tale anders as Engels.

Die VF Plus beskou die... Read more


Gauteng: verduideliking oor VBS-bank is ontoereikend

2018-07-04
Die Redaksie

"Die Gautengse LUR vir finansies se verduideliking oor die gesamentlike beleggings van R100 miljoen wat die Wesrand-distriksmunisipaliteit en die Merafong City-munisipaliteit by die omstrede VBS Mutual Bank onwettig gemaak het, is nie goed genoeg nie," sê Philip van Staden, VF Plus-LPW in... Read more


Onteiening sonder vergoeding sal almal benadeel

2018-07-04
Die Redaksie

"Onlangse gebeure in die Vrystaat dien as bewys dat die beginsel van vrywillige koper en verkoper nie die rede vir mislukte grondhervorming is nie," het Jan van Niekerk, VF Plus-leieir in die Vrystaat, gesê.  

Van Niekerk het in sy voorlegging by die openbare deelname-proses in die ... Read more


Regering faal leerders steeds met register vir seksuele oortreders

2018-07-03
Die Redaksie

Ondanks die groot voorkoms van seksuele geweld teen jeugdiges, is dit ʼn skande dat skoolkinders, ondanks die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders, steeds weerloos gelaat word teen gevonnisde seksoortreders.

In antwoord op ʼn geskrewe vraag van die VF Plus se parlementêre woordvoerder... Read more


Gauteng: Geld om paaie te herdoop, maar nie om paaie te herstel nie

2018-07-03
Die Redaksie

Die LUR vir vervoer in Gauteng, Ismail Vadi, het aangekondig dat hy die Suid-Afrikaanse geografiese plekname-komitee versoek het om 'n openbare deelname-proses aan die gang te sit om name van roetes in die provinsie, wat dui op die apartheidsera, te laat herdoop na sogenaamde "struggle-helde” ... Read more


R653 miljoen vir vinnige grondverspreiding in Gauteng

2018-07-03
Die Redaksie

Gauteng se departement van menslike nedersettings gaan 'n bedrag van R653 miljoen inpomp in die premier, David Makhura, se vinnige grondverspreidingsprogram. Met hierdie program poog die premier om provinsiale grond en geboue beskikbaar te stel vir behuising.

Die VF Plus is van mening dat die doel ... Read more


« 1 2 3 4 5 ... 56 57 »