Federale Dagbestuur

 

V.l.n.r. voor: Jan van Niekerk (Vrystaat), Piet Mey (Oos-Kaap), Phillip van der Merwe (Regsaangeleenthede), Franco de lange (Finansies), Hannes Heyman (Limpopo), Phillip van Staden (Administrasie), Johan Powell (Plaaslike Regering), Werner Weber (Mpumalanga), Amanda de Lange (Vroue aangeleenthede), Nic Aldrich (Noordkaap), Wynand Boshoff (Navorsing), Cois Robbetze (KwaZulu-Natal). Agter: André Fourie (Internasionale aangeleenthede), Anton Alberts (Inligting- en Bemarking), Pieter Groenewald (Voorsitter en Noordwes), Pieter Mulder (Leier), Corné Mulder (Grondwetlik en Beleid, en Weskaap), Wouter Wessels (Jeugleier), Jaco Mulder (Strategie en Gauteng).