Donasie

skakelnapayfast

Jy kan help om ons aktiwiteite en veldtog nog sterker te maak!

Die VF Plus is afhanklik van fondse om te kan voortbou op die suksesse wat ons bereik. Om meer te kan doen deur hofsake, aktivisme en ander aktiwiteite het ons meer hulpbronne en verteenwoordiging nodig.

Meer openbare verteenwoordigers, soos raads-, parlements- en wetgewerlede stel ons instaat om jou saak beter te bevorder. Daarom het ons meer fondse vir ons verkiesingsveldtogte nodig.

Help ons om jou saak te bevorder deur 'n eenmalige skenking aan die party te maak. Kliek op die skakel hieronder om die veilige en gerieflike proses te voltooi .

Saam is ons sterker!

 

Skenk die bedrag van jou keuse