Nuutste Mediaverklarings - Toesprake
Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging: MEDIAVERKLARING
ONDERWERP : Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging: VF Plus bevestig dat die wet ten aansien van gelyke indiensneming verkeerd toegepas word
UITGEREIK DEUR : Adv. Anton Alberts
HOEDANIGHEID : VF Plus-parlementêre woordvoerder: Hande VF+ maak belasting-deurbraak vir Jhb-pensioenariss:
“Die VF Plus het groot sukses behaal deur hul insette en bydrae tot die publieke bywoningsvergaderingsproses oor die nuwe munisipale belastings vir die 2013/2014 finansiële jaar,” sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid in die Johannesburg-metroraad.
Die VF Plus het voorstelle ingedien waarby on SANW strompel van een krisis na 'n ander:
“Suid-Afrika was die afgelope jaar al in twee ernstige krisisse en skandale gedompel en elke keer was die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) daarby betrokke,” het mnr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor verdediging, vandag gesê.
Mnr. Groenewald het met die Politiek kniehalter SA sportlui:
“Politieke inmenging en wanadministrasie in Suid-Afrikaanse sport moet stopgesit word aangesien dit tot nadeel van al die sportlui in die land is,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor sport en rekreasie.
Adv. Alberts het vandag met die begrotingsposd VF+ moedig publiek aan om nie e-skyfies te koop:
Die Vryheidsfront Plus is steeds van mening dat die e-tolstelsel ongrondwetlik is en raai die publiek aan om nie e-skyfies te koop nie aangesien dit die onwettige proses om betaling af te dwing soveel makliker sal maak.
“Deur nie ‘n skyfie aan te koop nie, kan die publiek seker maak dat die e ANC minag parlement met Gupta-verslag:
“Die ANC se versuim om die verslag oor die sogenaamde Guptagate voor vandag se parlementêre debat aan die Speaker te oorhandig vir prosessering en ter tafel legging, is ‘n minagting van die Wetgewende Gesag van Suid-Afrika,” sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die Vryheidsfront Plus.
Hy sê dit Gupta-skandaal verleentheid vir SA:
“Die skandaal rondom die Guptas se landing op Waterkloof is nie net ‘n verleentheid vir die ANC nie, maar vir elke Suid-Afrikaanse burger,” het mnr. Pieter Groenewald, VF Plus-parlementêre leier, vandag in die parlement gesê.
Mnr. Groenewald het in die debat oor die ondersoekverslag na die aa Wette wat RA moet bevorder ondermyn werkskepping:
“Die beleid en wette wat gemaak is om regstellende aksie te bevorder het die teenoorgestelde uitwerking en is besig om werkskepping vir alle Suid-Afrikaners te ondermyn,” sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor arbeid.
Adv. Alberts het vandag met die begrotingsposdeb Kuberkrakers ontbloot fluitjieblasers:
“Swak sekerheid van die polisie se webwerf is die oorsaak dat kuberkrakers meer as 15 700 fluitjieblasers se identiteit nou aan die wêreld bekend maak. Fluitjieblasers se identiteitsnommers, telefoonnommers en e-pos adresse is nou openbaar op die internet en skep ’n veiligheidsrisiko vir die flui Plaaslike regerings verkeer in krisis:
“Plaaslike regerings in Suid-Afrika is in ‘n krisis van korrupsie en wanbestuur en die honderde protesoptogte regoor die land getuig van die publiek se oplaaiende verset teen swak dienslewering,” sê mnr. Pieter Groenewald, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor samewerkende regering en tradis